Boer kry ʼn vrou … én ʼn sangmaat!

Loading player...
Die immergewilde kykNET-werklikheidsreeks Boer soek ʼn vrou het vanjaar iets baie meer spesiaal opgelewer as nét ʼn boer wat die regte pasmaat gevind het om sy lewe mee te deel.
16 Apr 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min