Hoe hou Wagter wag?

Loading player...
Hoe gaan dit met die werkende hond in Suid-Afrika, en hoe lyk hierdie honde se verhouding met hul hanteerders? Anton Coetzee is tans by ’n navorsingsprojek betrokke wat die welstand van die werkende hond in Suid-Afrika ondersoek. Sy navorsing wil juis antwoorde op hierdie soort vrae verskaf en hy het met Maroela Media hieroor gesels.
14 Apr 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min