Geopende Deure Suider-Afrika vier 50 jaar van geloof, hoop

Loading player...
Jan Gouws, uitvoerende direkteur van Geopende Deure Suider-Afrika, het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor die organisasie se besonderse mylpaal. Gouws vertel ook hoe jy kan deel in hulle feesvieringe vir inspirasies en getuienisse uit die vervolgde kerk.
13 Apr 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min