Tania Strauss: Haal asem en weet God wil jou vashou

Loading player...
Tania Strauss, is ʼn gospelsangeres en motiveringspreker, asook die stigter en direkteur van die Annebel-stigting. Sy is ʼn ma van twee kinders en ook ʼn skrywer. Haar jongste boek “Haal asem” is ʼn kykie na die lewe in ʼn doodgewone huisgesin en dit bevat ook haar eie persoonlike getuienis van God se deurlopende genade. Sy het onlangs in Maroela Media se ateljee kom kuier om te gesels met Esté Meyer Jansen oor dié boek en die raad wat sy as ouer graag met ʼn tikkie humor aan ander mammas deel.
12 Mar 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min