Luister: Irene-Louise bemoedig Evasgeslag met popmusiek

Loading player...
“Aan die een kant is sosiale media ʼn wonderlike platform vir die bevordering van sekere maatskaplike kwessies, maar aan die ander kant is dit ongelooflik sleg vir mense se geestesgesondheid – myne ook.”
12 Mar 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min