Covid-19 vererger pandemie van mishandeling, uitbuiting teen vroue

Loading player...
Jan Gouws, uitvoerende direkteur van Geopende Deure Suider-Afrika, het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor die uitdagings wat veral Christenvroue ervaar. Gouws vertel dat Paastyd ʼn tyd is waarin vervolgde Christene selfs meer vervolging vir hul geloof ervaar. Hy het ook die hartseer verhaal vertel van Hajaratu wat as slagoffer van dié soort vervolging was.
9 Mar 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min