Media24 Landbouweekblad | Landboumark Voorslag

Landbouweekblad | Landboumark Voorslag

Landboumark Voorslag, Landbouweekblad se potgooireeks oor entrepreneurs.
Weekly Afrikaans South Africa Documentary · Relationships
18 Episodes

Landboumark Voorslag: Episode 17 - Plaasbrak

In episode 17 van Landboumark Voorslag vertel Leandri Oberholster van Plaasbrak in Centurion hoe ’n stukkend gekoude hondebed tot ’n klein florerende onderneming gelei het. Sy en haar span vervaardig handgemaakte hondebeddens van herwonne koffiesakke – beddens wat gemak, gehalte en ’n outentieke plaasgevoel kombineer. Nuwe episodes van Landboumark Voorslag…
26 Oct 7 min

Landboumark Voorslag: Episode 16 - Earth Owl

In episode 16 van Landboumark Voorslag hoor ons van Roché Pepler en Santana Pestana, wat net met ʼn inset van R250 en ʼn paar erdwurms in ’n agterplaas ’n onderneming begin en tot Earth Owl uitgebou het. Dit is ʼn onderneming wat organiese boerdery, waardetoevoeging en gemeenskapsontwikkeling kombineer. Nuwe episodes…
22 Oct 37 min

Landboumark Voorslag: Episode 15 - Kleinkraal Suiwel

In episode 15 van Landboumark Voorslag hoor ons van Zanell van der Nist van Kleinkraal Suiwel. Wat as ʼn “aftreeprojek” met vier melkbokke begin het, het ontwikkel in ʼn kleinskaalse kaasonderneming waarvan die handgemaakte bokmelkkaas ʼn Qualité-toekenning op die Suid-Afrikaanse suiwelkampioenskap ontvang het. Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke…
22 Oct 13 min

Landboumark Voorslag: Episode 14 - Magi-Clamp

In episode 14 van Landboumark Voorslag hoor ons van Neels en Magda Grieshaber van Ellisras, wat sedert 2004 die Magi-Clamp ontwikkel - ’n gepatenteerde klamptang wat pype en draad in een beweging vasmaak. By Nampo Kaap vertel Neels van die oorsprong by oom Jimmy, die ontwerpfase wat hulle terug na…
22 Oct 24 min

Landboumark Voorslag: Episode 13 - SA Butchery Training School

In episode 13 van Landboumark Voorslag hoor ons van Anzelle van Niekerk van SA Butchery Training School, ’n QCTO-geakkrediteerde slagtery-opleidingsentrum in Pretoria wat boere, jagters en entrepreneurs leer om vleis professioneel te verwerk – van biltong en boerewors tot volwaardige slaghuisbestuur. Anzelle vertel hoe behoorlike opleiding die sleutel tot vleisverwerking…
22 Oct 16 min

Landboumark Voorslag: Episode 12 - Work Accident Support

In episode 12 van Landboumark Voorslag hoor ons hoe Stephan Pietersen van Work Accident Support boere help om hul administrasie van die Vergoedingsfonds ingevolge die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes (Coida) reg te doen. Die klem is veral op plase met pakhuise, waar die korrekte klassifikasie mettertyd groot…
22 Oct 22 min

Landboumark Voorslag: Episode 11 - Barnard Mohair

In episode 11 van Landboumark Voorslag hoor ons van Louise Cameron, die tweedegeslag-eienaar van Barnard Mohair, ’n familie-onderneming wat al byna ses dekades luukse sybokhaarprodukte in die Oos-Kaapse dorp Alicedale vervaardig. Sy vertel hoe die passie vir tekstiel van haar pa, Jan-Paul Barnard, ’n onwaarskynlike pionier in die sybokhaarbedryf, gelei…
22 Oct 23 min

Landboumark Voorslag: Episode 10 - AgriTrekker

In die tiende episode van Landboumark Voorslag hoor ons van Rheeder Brand, ʼn 21-jarige derdejaarstudent in datawetenskap aan die Universiteit Stellenbosch en een van die drie jong entrepreneurs wat AgriTrekker geskep het. Wat as ʼn eenvoudige Excel-programmetjie op ʼn plaas begin het, het ontwikkel tot ʼn digitale diesel- en plaasbestuurstelsel…
22 Oct 12 min

Landboumark Voorslag: Episode 9 - Save the Sheep

Episode 9 van Landboumark Voorslag vertel die verhaal van Save the Sheep. Wat in 2017 met ’n enkele gehekelde skapie deur Sybil Visagie begin het, het gegroei tot ’n beweging wat vroue regoor die Karoo bemagtig om inkomste te verdien, selfstandig te word en hul gemeenskappe te versterk – sonder…
22 Oct 21 min

Landboumark Voorslag: Episode 8 - The Bee Shop Bloemfontein

In Episode 8 van Landboumark Voorslag gesels ons met Kenneth Nel van The Bee Shop Bloemfontein oor sy passie vir byeboerdery, hoe covid-19 die begin van sy onderneming geword het en waarom opleiding die sleutel tot sukses is. Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke Maandag om 19:00 gepubliseer. Aan…
22 Oct 13 min

Landboumark Voorslag: Episode 7 - Uit die Dop

In die sewende episode van Landboumark Voorslag ontmoet ons Lizaan Bradfield, die boervrou wat van oorskotproduksie op hul plaas ՚n onderneming opgebou het – een pekanneuttertjie op ՚n slag. Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke Maandag om 19:00 gepubliseer. Aan jou gebring deur Landboumark, Landbouweekblad se digitale snuffelgids. Plaas…
22 Oct 8 min

Landboumark Voorslag: Episode 6 - Putter Geologiese Dienste

In Episode 6 van Landboumark Voorslag maak ons kennis met Frans Putter van Putter Geologiese Dienste, ՚n hidrogeoloog wat boere geld spaar deur eerlik te sê wat die wetenskap wys, al beteken dit geen nuwe boorgat nie. Landboumark Voorslag word aangebied deur Elzette Boucher-Krüger. Nuwe episodes word elke Maandag om…
22 Oct 17 min

Landboumark Voorslag: Episode 5 - Terrapro CC

In episode 5 van Landboumark Voorslag hoor ons hoe ՚n toevallige ontdekking op ՚n Europese landbouskou meer as twee dekades se sukses met ՚n unieke produk vir Lukas Rautenbach van Terrapro CC voorafgegaan het. Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke Maandag om 19:00 gepubliseer. Aan jou gebring deur Landboumark,…
22 Oct 21 min

Landboumark Voorslag: Episode 4 - Affieplaas Boerseep

In episode 4 van Landboumark Voorslag hoor ons van ՚n onderneming wat nie net outentieke plaasprodukte vervaardig nie, maar ook ander entrepreneurs bemagtig. Willem en Hannetjie Smit se besluit om weer boerseep volgens ՚n ou familie-resep op die plaas te maak, was die begin van iets veel groter. Vandag glo…
22 Oct 12 min

Landboumark Voorslag: Episode 3 - Agri Solutions

In episode 3 van Landboumark Voorslag word vertel hoe ’n sakebedryf en geloof saamwerk vir diensbaarheid in aksie. Van ’n wildplaas naby Dinokeng tot ’n onderneming met vier unieke afdelings – Agri Solutions se Sakkie Pelser het ’n eenvoudige oplossing vir elektriese heinings omskep in ’n onderneming wat plastiek herwin,…
22 Oct 23 min

Landboumark Voorslag: Episode 2 - Master Steel Structures

In episode 2 van Landboumark Voorslag vertel ՚n entrepreneur hoe hy met min ondervinding in die staalkonstruksiebedryf ՚n onderneming gekoop en laat floreer het. Sedert 2009 het Jaco Hefer van Master Steel Structures – van ’n Vrystaatse groentjie wat nie eens geweet het wat steierwerk is nie tot die eienaar…
22 Oct 16 min

Landboumark Voorslag: Episode 1 - Hen Hotel

n episode 1 van Landboumark Voorslag hoor ons van ՚n entrepreneur wie se kleintydpassie ՚n groeiende onderneming “uitgebroei” het. Toe voëlgriep Suid-Afrika se eiermark ontwrig, het Alexander Smit ՚n gaping raakgesien en sy liefde vir hoenders wat hy reeds van kleins af koester, in ՚n florerende onderneming omskep. Hen Hotel…
22 Oct 17 min