Netwerk24 Klankgolwe Rapport Praat Sport

Rapport Praat Sport

Rapport se sportredaksie ontleed alles in die sportwêreld.
Weekly Afrikaans South Africa Sports · Rugby
66 Episodes
60 – 66

Rapport Praat Sport | Nederland-slae kos Proteas nie hul moed

Die Protea-kolwer Rassie van der Dussen het nou wel Dinsdag in die skok-nederlaag teen Nederland sy paaltjie met ‘n omgekeerde veeghou verloor – maar moet vir geen oomblik dink dit maak hom skrikkerig om dit aan te hou probeer nie.
20 Oct 2023 15 min

Rapport Praat Sport | Franse verrassings en Protea-perfeksie

Die Franse Hane het toestemming gevra dat Antoine Dupont die naweek in hul WB-kwarteindstryd teen die Springbokke in 'n spesiale skrumpet en masker speel - 'n proses wat gewoonlik maande vat, maar dalk net vir Frankryk se goue seun bespoedig kan word. En in Lucknow in Indië wag 'n Australiese…
10 Oct 2023 26 min

Rapport Praat Sport | Hendrik Cronjé oor 7/1-bank: Kwagga oefen vir seker in agterlyn

Jacques Nienaber en Rassie Erasmus het die rugbywêreld Dinsdagaand geskok met die insluiting van sewe voorspelers en net een agterspeler op hul plaasvervangersbank vir die Wêreldbeker-toets teen Ierland Saterdag in Parys. Hendrik Cronjé en Tinus van Staden ontleed dié taktiek, en bespreek ook redes vir die weglating van Willie le…
20 Sep 2023 24 min
60 – 66