Newskoop Bizskoops (Afrikaanse Weergawe)

Bizskoops (Afrikaanse Weergawe)

Bizskoops, aangebied deur Barry Mare, bied 'n blik op plaaslike en globale sake-ontwikkelings. Ons bring vir jou in-diepte onderhoude met bedryfsleiers en entrepreneurs, deel hul strategieë en stories vir sukses. Die voormalige President van die Ekonomiese Vereniging van Suid-Afrika en dosent verbonde aan die Noordwes-Universiteit se sakeskool, prof. Waldo Krugell, gee weekliks ʼn oorsig oor stand van die ekonomie. Bly op hoogte met Bizskoops – vir 'n omvattende besigheidsperspektief.
Weekly Afrikaans South Africa Business News · Business
44 Episodes
40 – 44

Bizskoops - 24 Oktober 2024

Op die program vandag, # Inflasie het in September vir die vierde agtereenvolgende maand gedaal # Maatskappye in staatsbesit het 70 miljard rand van die geld wat hulle die afgelope vyf jaar as reddingsboei ontvang het, verkeerd bestee # Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor China se…
24 Oct 2024 9 min

Bizskoops - 17 Oktober 2024

Op die program vandag, # Suid-Afrika se nuwe lisensiekaartmasjiene sal belastingbetalers miljarde rande kos # Die Minister van Elektrisiteit en Energie is positief dat die land se ekonomie in die volgende 18 tot 24 maande kan groei as die kragtoevoer bestendig bly # Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer…
17 Oct 2024 10 min

Bizskoops - 10 Oktober 2024

Op die program vandag, # Verskeie ministers bespreek die vermindering van die brandstofheffings om brandstofpryse te verlaag , en # Suid-Afrikaners kan nou by duisende handelaars in kriptogeldeenhede betaal # Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor voedselpryse en wat of wie dit hoog of laag hou #…
10 Oct 2024 9 min

Bizskoops - 2 Oktober 2024

Op die program vandag, # ’n Groep sakeleiers het hulle daartoe verbind om president Cyril Ramaphosa se ekonomiese hervormings te ondersteun, en # Die regering beplan om in te gryp om kragpryse laer te hou # Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor die tweede kwartaal se indiensname…
3 Oct 2024 11 min
40 – 44