Radio Rosestad Rosestad Godsdiens

Rosestad Godsdiens

Christelike oggenddienste wat uitgesaai word Maandag tot Saterdag om 08:30 asook Sondag Erediens om 09:00 en die Aanddiens om 19:00
Daily Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
826 Episodes
480 – 500

Maandag Oggenddiens - Past Marius Jacobs

PSALMS 23 Die Here is my herder 1'n Psalm van Dawid. Die Here is my herder, ek kom niks kort nie. 2Hy laat my rus in groen weivelde. Hy bring my by waters waar daar vrede is. 3Hy gee my nuwe krag. Hy lei my op die regte paaie tot…
1 Jul 2024 2AM 17 min

Sondagaand Erediens - Past Deon Bosch

LUKAS 11 34Die lamp van jou liggaam is die oog. As jou oog goed is, is jou hele liggaam ook verlig. Maar as jou oog sleg is, is jou hele liggaam ook sonder lig. 35Pas dus op dat die lig in jou nie donker is nie.
30 Jun 2024 1PM 32 min

Sondagoggend Erediens - Past Deon Bosch

KOLOSSENSE 1 Ons dank God vir julle 3Wanneer ons tot God, die Vader van ons Here Jesus Christus, bid, dank ons Hom altyd vir julle 4omdat ons gehoor het van julle geloof in Christus Jesus en van julle liefde vir al die gelowiges. 5Hierdie geloof en liefde is gegrond op…
30 Jun 2024 3AM 31 min

Saterdag Oggenddiens - Past Deon Bosch

PSALMS 23 Die Here is my herder 1'n Psalm van Dawid. Die Here is my herder, ek kom niks kort nie. 2Hy laat my rus in groen weivelde. Hy bring my by waters waar daar vrede is. 3Hy gee my nuwe krag. Hy lei my op die regte paaie tot…
29 Jun 2024 2AM 21 min

Vrydag Oggenddiens - Past Deon Bosch

JOHANNES 21 Jesus verskyn nog 'n keer aan sy dissipels 1Daarna het Jesus weer aan sy dissipels verskyn, by die See van Tiberias. Dit het só gebeur: 2Simon Petrus en Tomas, wat ook Didimus genoem is, Natanael van Kana in Galilea, die seuns van Sebedeus en nog twee ander dissipels…
28 Jun 2024 2AM 17 min

Donderdag Oggenddiens - Past Deon Bosch

MATTEUS 11 Die uitnodiging van Jesus (Luk. 10:21-22) 25Daardie tyd het Jesus gesê: “Ek prys U, Vader, Here van hemel en aarde, dat U hierdie dinge vir slim en geleerde mense verberg het en dit aan eenvoudiges bekend gemaak het. 26Ja, Vader, so was dit u genadige bedoeling. 27“My Vader…
27 Jun 2024 2AM 17 min

Woensdag Oggenddiens - Past Deon Bosch

MATTEUS 16 'n Tweede versoek om 'n teken afgewys (Mark. 8:11-13; Luk. 12:54-56; vgl. Matt. 12:38-42) 1Die Fariseërs en die Sadduseërs het gekom om Jesus op die proef te stel. Hulle het Hom gevra om vir hulle as teken uit die hemel 'n wonder te doen. 2Maar Hy antwoord hulle:…
26 Jun 2024 2AM 19 min

Dinsdag Oggenddiens - Past Deon Bosch

PSALMS 27 Die Here is my lig en my redder 1Van Dawid. Die Here is my lig en my redder, vir wie sou ek bang wees? Die Here is my toevlug, vir wie sou ek vrees? 2As misdadigers op my afstorm om my dood te maak, my teëstanders en my…
25 Jun 2024 2AM 16 min

Maandag Oggenddiens - Past Deon Bosch

PSALMS 131 Ek het rus gevind 1'n Pelgrimslied. Van Dawid. Selfverheffing en hoogmoed is daar nie by my nie, Here. Ek maak my nie besorg oor groot dinge nie, dinge wat bo my vermoë is. 2Ek het rus en kalmte gevind. Soos 'n kindjie wat by sy moeder tevredenheid gevind…
24 Jun 2024 2AM 13 min

Sondagaand Erediens - Prof Pieter Verster

JOHANNES 10 11“Ek is die goeie herder. Die goeie herder lê sy lewe af vir die skape. 12'n Huurling is geen herder nie, en dit is nie sy eie skape nie. As hy 'n wolf sien kom, los hy die skape en hardloop weg, en die wolf vang die skape…
23 Jun 2024 1PM 26 min

Sondagoggend Erediens - Prof Pieter Verster

JESAJA 43 Jy is Myne 1Luister, so sê die Here wat jou geskep het, Jakob, wat jou gevorm het, Israel: Moenie bang wees nie, Ek verlos jou, Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne. 2As jy deur water moet gaan, is Ek by jou, deur riviere, hulle…
23 Jun 2024 3AM 26 min

Saterdagoggend Oggenddiens - Prof Pieter Verster

ROMEINE 3 God verlos die mens 21Maar nou het die vryspraak deur God waarvan die wet en die profete getuig, in werking getree. Dit is die vryspraak wat nie verkry word deur die wet te onderhou nie, 22maar deur in Jesus Christus te glo. God gee dit sonder onderskeid aan…
22 Jun 2024 2AM 16 min

Vrydagoggend Oggenddiens - Prof Pieter Verster

DIE OPENBARING 20 Die laaste oordeel 11Toe het ek 'n groot wit troon gesien en die Een wat daarop sit. Die aarde en die hemel het voor Hom padgegee, en daar was nie meer plek vir hulle nie. 12Ek het die dooies, groot en klein, voor die troon sien staan,…
21 Jun 2024 2AM 13 min

Donderdagoggend Oggenddiens - Prof Pieter Verster

JESAJA 40 8Gras verdor en blomme verwelk, maar die woord van ons God bly vir ewig. 9Klim op 'n hoë berg en roep hard, Sion, jy wat die goeie tyding moet bring; roep hard, Jerusalem, jy wat die goeie tyding moet bring, moenie bang wees nie. Sê vir die stede…
20 Jun 2024 2AM 14 min

Woensdagoggend Oggenddiens - Prof Pieter Verster

JOHANNES 19 Jesus word oorgelewer om gekruisig te word (Matt. 27:22-31; Mark. 15:12-20; Luk. 23:20-25) 1Toe het Pilatus vir Jesus geneem en Hom laat gesel. 2Die soldate het 'n doringkroon gevleg en dit op sy kop gesit. Hulle het vir Hom 'n pers mantel aangetrek 3en herhaaldelik nader na Hom…
19 Jun 2024 2AM 14 min

Dinsdagoggend Oggenddiens - Prof Pieter Verster

1 KORINTIËRS 4 8Julle het mos klaar alles wat julle begeer! Julle is al klaar ryk! Julle regeer al klaar soos konings! Ons nog nie. As julle tog maar werklik konings was, sodat ons saam met julle kon regeer.
18 Jun 2024 2AM 15 min

Sondagaand Erediens - Ds Wimpie Raadt

JOB 23 Job: Wat God wil, doen Hy 1Toe het Job weer gepraat: 2“Ek kla nog steeds uit opstandigheid, ek kan nie ophou kla nie. 3As ek maar geweet het waar om God te vind, sou ek na sy woonplek toe gaan 4en my saak voor Hom lê, my pleidooie…
16 Jun 2024 1PM 30 min

Sondagoggend Erediens - Ds Wimpie Raadt

JOB 23 Job: Wat God wil, doen Hy 1Toe het Job weer gepraat: 2“Ek kla nog steeds uit opstandigheid, ek kan nie ophou kla nie. 3As ek maar geweet het waar om God te vind, sou ek na sy woonplek toe gaan 4en my saak voor Hom lê, my pleidooie…
16 Jun 2024 3AM 28 min
480 – 500