Daar is van tyd tot tyd ongemak oor dit wat Universiteite wat met Teologiese opleiding gemoeid is sê en dit wat vanaf die kansels verkondig word. Proff. Tanya van Wyk, Fanie Snyman en Neels Jackson gesels saam.
Selfs aan die begin van n nuwe jaar kan n mens ontmoedig en teleurgesteld voel. Hoe hanteer mens sulke gedagtes. Luister na Annie Coetzee, Clifford Sheldon en Bernard de Vries wat raad gee
Bella Binneman vertel van n fietsongeluk wat haar lewe verander het. Yolanda Steyn gee terugvoer oor die gebedsgeleentheid digby Krugersdorp waar Oom Angus Buchan opgetree het.
Dr. Theuns Eloff, Prof. Tanya van Wyk en dr. Peter Nagel gesels oor hierdie belangrike vraag - wie is God. Wat "weet" ons van Hom en wat "weet" ons nie?
Proff. Joleen Steyn-Kotze en Andre Duvenhage gesels oor demokrasie en of dit steeds die aangewese model vir Suid-Afrika is.
18 Sep 2022
29 min
140 – 160
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.