Hans Pretorius, Jacques Janse van Vuuren en Johnny Mokoena gesels oor hul passie vir die gemeenskappe waarvan hul deel is en hoe hulle ten spyte van weerstand sukses behaal
Somtyds loop oortuigings rondom sekere sake uiteen. Kan daar van mekaar verskil word en tog die eenheid bly bewaar. Luister na dr Knoetze, voorsitter van die sg. Koinonia sinode en ds. Jan Lubbe, moderator van die NGK.
Dale Macray is die skakel persoon vir n baie spesiale projek in Krugersdorp. Zuleka Smit vertel van n boek spesiaal vir kinders geskryf - Ben en die groot toets.
God roep sy kerk om aan te sluit by dit waarmee Hy besig is. Dr Isak Burger, di. Jan Lubbe, Leendert Wijnja en Past. Clifford Sheldon gesels om doe beurt oor wat dit mag beteken.
Ds Charlotte Sibanjoni is die eerste "swart" vroue predikant op n NG kerk kansel. Ds David gesels oor die ekologiese uitdagings wat ons die hoof moet bied.
Petronel Fourie van Maroela Media vertel van n splinternuwe hulpmiddel vir skoolgaande jeug, in Afrikaans. Dr Wessel Wessels gesels oor kolonialisme en n paar aanverwante sake.
Prof. Wannie Carstens en dr. Conrad Steenkamp gesels oor Afrikaans as geloofstaal in die lig van n simposium wat eerdaags gehou word en navorsing in die verband
Wat is `n sjerpa? Ansja Ferreira se nuutste boek moedig lesers aan ons verbeeldingryk aan die lewe deel te neem. Hennie Maartens skryf oor gebed.
30 Jul 2023
40 min
100 – 120
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.