Skriftuurlik

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord. Die doel van die program is om antwoorde uit die Bybel te vind oor kwessies waarmee mense in hul alledaagse lewens sukkel.
Weekly English South Africa Christianity · Christianity
211 Episodes
160 – 180

Hoekom mag ons nie haat nie, as God dan haat?

Die Bybel leer ons om nie te haat nie, maar Mal 1:3 sê dat God Esau gehaat het. Hoe verklaar jy dit? Ek het julle lief, sê die Here. Maar julle vra: “Hoe het U ons lief?” Esau was tog Jakob se broer, sê die Here, en tog het Ek…
24 Aug 2021 13 min

Is kruisjuwele nie ook afbeeldings van God nie?

Wat val onder "graven images" en beteken dit ons mag nie 'n kruis om ons nek of oorbelle dra nie? Wat van om 'n kruis of biddende hande, ens in die huis sit? Wynand & Past Matt ondersoek die Skrif.
24 Aug 2021 7 min

Kan geliefdes verskyn na hulle dood?

Jesus het aan sy dissipels en aan Maria veskyn net na opstanding..beteken dit ons wat ook in Christus is dieselfde kan doen? Ek weet ons gaan dadelik hemel toe ..maar tog is die vraag by mense wat ek ken, want hulle het hulle geliefdes gesien. Hoe is dit dan moontlik?…
17 Aug 2021 7 min

Vergifnis van sonde sonder bloed?

Toe Jesaja voor die troon staan het die engel sy mond met die kool geraak en gesê jou sondes is vergewe... Maar daar was geen bloed ter sprake nie. So hoe kan sondes vergewe word sonder bloed, of is dit omdat hulle in die "gees" was dat dit nie gegeld…
17 Aug 2021 23 min

Waar het sonde ontstaan?

As sonde eers ontstaan het in die tuin na Eva die vrug geeet het, hoe is dit dan dat die duiwel wat 'n Engel was voor dit als dan sonde gepleeg het?Want hy wou dan soos God wees en dis mos 'n sonde? Ek hoop so voor Eva was daar…
17 Aug 2021 2 min

Hoor die Here my woordelose gebede?

Ek wil graag weet of Jesus my hart hoor as ek nie meer woorde het om te bid nie. Ek gaan deur 'n fase waar ek nie meer woorde het om te bid nie en ek voel skuldig omdat ek nie my hart kan uitstort in woorde voor die Meester…
17 Aug 2021 6 min

Kan iemand dit fake om kind van God te wees?

Wat beteken "christenees" en was Simon die towenaar in Handelinge 8:9,13 en 19 waarlik gered of is dit moontlik om die Christen taal aan te leer sonder om waarlik gered te wees is een van die vrae waarna ons vandag kyk in die program Skriftuurlik.
10 Aug 2021 49 min

Mag ek die bloed van Jesus oor my kinders pleit?

Wat staan my te doen wanneer mense GOD beswadder en beledigend is teenoor Christene op sosiale media, wat se die Bybel, hoe behoort ek dit te hanteer?. Die en ander vrae soos mag ek die bloed van JESUS oor my kinders pleit word in vandag se program bespreek.
3 Aug 2021 50 min

Kan jy jouself 'n Christen noem as jy doelbewustelik sondig?

IS God werklik stiller in die dispensasie van genade en wat beteken dit .........wat van doel bewuste sondes , kan ons onsself nog steeds Christene noem ? Vrae wat ons ontvang het vanaf luisteraars. Past Matt Viljoen en Wynand Rossouw ondersoek saam met jou die Skrifte.
22 Jun 2021 51 min

Is die COVID-19 inspuiting die merk van die dier?

Is die dood God se straf vir die mens se sondes? Is die Covid-19 inspuiting die merk van die dier en sal ek hel toe gaan daarvoor is van die vrae wat ons in vandag se program van luisteraars ontvang het.
15 Jun 2021 51 min

Hoekom het Jesus die vyeboom vervloek?

Hoekom het Jesus die vyeboom vervloek en het die pentagram en ster van Dawid enige okkulties konneksies? Wynand & Pastoor Matt ondersoek die Skrif vir antwoorde op luisteraars se vrae.
25 May 2021 49 min

Wat sê die Bybel?

Waar in die Bybel staan dit dat die mens wat ongered is vir ewig in die Hel sal wees is een van die vrae wat ons vandag ontvang het, en ook die gebeure tans in Israel en die Bybelse tydlyn, hoe strook dit met mekaar…
18 May 2021 47 min

Antwoorde vanuit die Skrif

Ek sukkel met my humeur, watter raad het die Skrifte vir my? As die Bybel sê gelowiges ontvang verheerlikde liggame, wat ontvang hulle dan wat verlore gaan? Past Matt & Wynand ondersoek die Skrif vir antwoorde.
11 May 2021 48 min

Is die maak & gebruik van salwing olie nog vandag van toepassing?

Weereens interesante vrae vanaf ons luisteraars. soos die salf van olie in Exsodus 30 :32 en of ons dit vandag mag maak, ander vrae was oor Elisha en sy dienskneg en die weermag van vuur op die berge rondom hulle ......en nie almal wat vir my sê Here sal die…
4 May 2021 49 min

Interesante vrae vanaf ons luisteraars

Past Matt & Wynand ondersoek die Skrif saam luisteraars: "Mag n gelowige vir iemand direk sê dat hy of sy ongered is " & "waar kom reuse in die Bybel dan vandaan as God hulle met die sonvloed uitgewis het"
27 Apr 2021 51 min
160 – 180