Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,052 Episodes
960 – 980

Romeine 1:20 - God openbaar in die Bospapagaai

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag help voelkundige, Andrew Buitendach weer om te verstaan hoe werk die Bospapagaai.
13 Jun 2023 1AM 9 min

Pedri van der Westhuizen - Godly Revolution

Dan gesels ons met Pedri van van der Westhuizen – een van die kunstenaars wat by Godly Revolution optree en ons speel ook sommer sy splinternuwe liedjie wat daar vrygestel word.
13 Jun 2023 1AM 3 min

Jaco Strydom: kom ons bou eerder

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Kom ons bou eerder.”
13 Jun 2023 1AM 3 min

Godsightings

A Godsightings is where you see God in action this past week. You tell us where He has saved you, protected, healed or provided for you, just blessed you in any way, and we tell the world.
9 Jun 2023 1AM 21 min

Andie Steele Smith - The Spirit of Power

Andie Steele-Smith is from Cape Town and is also known as the Gang Pastor. Today his theme is “The Spirit of Power” from all over the scriptures.
9 Jun 2023 1AM 4 min

Bianca Steffen luister

Janine van Niekerk gesels met Bianca Steffen van Doxa Deo oor hoe mens die stem van die Heilige Gees hoor en gehoorsaam.
8 Jun 2023 2AM 21 min

Stefan Enslin vertel Sy stories

Janine van Niekerk gesels met bekroonde filmvervaardiger, romanskrywer, draaiboekskrywer en regisseur, Stefan Enslin, om sy storie te vertel.
7 Jun 2023 1AM 17 min

Hermann du Plessis: Challenge 7 - Marketing 2

Hermann du Plessis is a leadership consultant working under “Lead with Intent" and because of the Pitch Your Business focus we have on helping new entrepreneurs in South Africa, he is presenting a 10 week challenge series, and week number seven is about “Marketing Part 2”
7 Jun 2023 1AM 5 min

Romeine 1:20- God openbaar in die Zebra

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag help Natuurwetenskaplike Deon Furstenburg ons om die zebra, die pajamadonkie te waardeer.
6 Jun 2023 1AM 8 min

Listener Messages for the week

1 Peter 3:15 says we need to always be ready to tell others the reason for our hope. So… if you could speak for 1 minute and be heard by everybody in the world, what is on your heart to share with the globe this morning?
5 Jun 2023 1AM 13 min

Godsightings for the week

A Godsightings is where you see God in action this past week. You tell us where He has saved you, protected, healed or provided for you, just blessed you in any way, and we tell the world.
2 Jun 2023 1AM 21 min

Hermann du Plessis: Marketing Part 1

Hermann du Plessis is a leadership consultant working under “Lead with Intent" and because of the Pitch Your Business focus we have on helping new entrepreneurs in South Africa, he is presenting a 10 week challenge series, and week number six is about “Marketing Part 1”
31 May 2023 1AM 5 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die Veevlieëvanger

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag help voëlkenner, Andrew Buitendach, ons om Veevlieëvanger 3 keer vinnig te sê…
30 May 2023 1AM 7 min
960 – 980