Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,050 Episodes
860 – 880

Enicca Mantlhwa about the upcoming Women's Camp

Janine van Niekerk is speaking to Enicca Mantlhwa about the upcoming Women's Camp featuring Dr Eva Seobi as main speaker with the theme: See, I’m doing a new thing” from Is 43:19”.
29 Aug 2023 1AM 11 min

Listener Messages for the week

1 Cor 14:26 says: “When you come together, each of you has a hymn, or a word of instruction, a revelation, a tongue or an interpretation. Everything must be done so that the church may be built up. So… if you could speak for 1 minute and be heard by…
28 Aug 2023 2AM 12 min

Jaco Strydom - wie werk vir Wie?

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Wie werk vir Wie? Oor die verskillende gebede in die Woord.
28 Aug 2023 1AM 1 min

Godsightings for this week

A Godsightings is where you see God in action this past week. You tell us where He has saved you, protected, healed or provided for you, just blessed you in any way, and we tell the world.
25 Aug 2023 1AM 12 min

Bianca de Bruyn: Hou vas

Janine van Niekerk gesels met Bianca de Bruyn oor haar liedjie “Hou Vas”, haar pad met AS en hoe mens deur BAIE moelike omstandighede elke dag afhanklik van die Here bly.
24 Aug 2023 2AM 19 min

Lynette Beer - Houding van Dankbaarheid

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “’n Houding van Dankbaarheid” uit 1 Thess 5:16.
24 Aug 2023 1AM 4 min

Dr Casey Luskin

Janine van Niekerk speaks to Dr Casey Luskin, a lawyer, geologist and associate director of the Centre for Science and Culture, about getting practical about how we as Christians can influence the public domain.
23 Aug 2023 1AM 17 min

Romeine 1:20: God openbaar in die Krokodil

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag bewonder Natuurwetenskaplike, Deon Furstenburg die Krokodil, en ons kyk wat die Here…
22 Aug 2023 1AM 6 min

Tema vir die dag: Vra vir Wysheid

Wynand Rossouw en Janine van Niekerk gesels oor Jak 1:5 AFR 53 "En as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van God bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt, en dit sal aan hom gegee word."
22 Aug 2023 1AM 11 min

Jaco Strydom: hou aan soek

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Bly soek.”
22 Aug 2023 1AM 1 min

Sermons heard

Hebr. 10:25 instructs Christians to never neglect the fellowship of the saints, both for worship and for instruction. So, we believe as a Christian, you had attended a church this past weekend, and had received a sermon. Of that whole sermon, what is the one point that stuck? Please tell…
21 Aug 2023 2AM 10 min

Helmut Meijer: Judah

Hebrew scholar Helmut Meijer explains the rich and interesting Hebrew origins of the word Judah – because a name is important.
21 Aug 2023 1AM 4 min

Hoekom jy Radiokansel se Woordkamp nie moet misloop nie!

Janine van Niekerk gesels met drie van die ander mense wat help aanbied aan die Radiokansel Woordkamp wat 6 – 8 Oktober By La Wiida Lodge net buite Pretoria plaasvind. Izelle, Paul en Yolande Loots kuier saam oor die verskil wat dit maak om die Woord te bly lees in…
16 Aug 2023 1AM 15 min

Brothers in unity: Simon Dipela and Hennie Becker

Wynand gesels met Hennie Becker en Simon Dipela van die Villeria NG Gemeente oor hulle recycling projek en die pad wat die HERE met Simon Dipela gestap het, tot waar hy vandag n geestelike leier is.
15 Aug 2023 2AM 19 min

Romeine 1:20: God openbaar in die Witborskraai

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag bekyk Andrew Buitendach die “Witborskraai”... jy ken mos die liedjie.
15 Aug 2023 1AM 8 min

Jaco Strydom: Sigbare geloof

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Sigbare geloof” met verwysing na Matt 25
15 Aug 2023 1AM 2 min

Dr Arno Van Niekerk from Time 2 Rise

Wynand spoke to Dr Arno Van Niekerk about the upcoming Time to Rise event in Bloemfontein and asks some difficult questions on behalf of the Radio Pulpit listeners about 6-8 October in Bloemfontein.
14 Aug 2023 2AM 19 min

Listener Messages for the week

1 Cor 14:26 says: “When you come together, each of you has a hymn, or a word of instruction, a revelation, a tongue or an interpretation. Everything must be done so that the church may be built up. So… if you could speak for 1 minute and be heard by…
14 Aug 2023 1AM 13 min
860 – 880