Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,246 Episodes
1960 – 1980

Pastoor Lourens Groenewald

Wynand gesels met Pastoor Lourens Groenewald oor sy getuienis en bediening by verskeie informele nedersettings waar mense onder uiters moeilike omstandighede n lewens bestaan voer. Ons oorhandig ook komberse wat deur ons luistraars geskenk is aan hom om te gaan uitdeel.
9 Aug 2021 2AM 23 min

40th Birthday: Lebogang Matolong

Wynand and Janine are speaking to Lebogang Matolong about the good times they had together at Radio Pulpit and where the Lord has taken him now…
6 Aug 2021 7AM 20 min

40ste Verjaarsdag: Justine Limpitlaw

Justine Limpitlaw - What I admire about Radio Pultpit is its constant willingness to punch above its weight in national forums – often playing a leading role in new frontiers of radio.
6 Aug 2021 12AM 6 min

40ste Verjaarsdag: Jenna-Leigh Bilong

Jenna-Leigh Bilong is al reeds meer as drie jaar by Radiokansel betrokke as aanbieder van Elevated, en ons gesels heerlik oor haar ervaringe op die lug.
5 Aug 2021 12PM 13 min

40ste Verjaarsdag: Marlene Freislich

Janine gesels met Marlene Freislich oor haar betrokkenheid by Radiokansel, die voordeel van eenheid in die kerk en waarmee sy deesdae besig is by PopUp.
5 Aug 2021 12PM 9 min

Woord vir Vandag: fokus op die goeie

Wynand en Janine gesels oor die tema vir vandag - "Fokus op die goeie" uit Fil 4:8 - Verder, broeders, alles wat waar is, alles wat eerbaar is, alles wat regverdig is, alles wat rein is, alles wat lieflik is, alles wat loflik is — watter deug en watter lof…
4 Aug 2021 5AM 11 min

Daniel Louw Outeur van webwerf glo die Bybel

Wynand het met chemiese ingenieur en internet skrifpreneur Daniel Louw gesels oor sy web werf "Glo die Bybel" en die storie agter die storie, wat hierdie webwerf vir Christene beteken . As jy daar 'n draai wil gaan maak, volg net die skakel www.glodiebybel.co.za
3 Aug 2021 2AM 22 min
1960 – 1980