Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,057 Episodes
1160 – 1180

Godsightings for the week

Then Godsightings. You look back at the past week to catch God out on His goodness. Where did you see God in action? Protection, healing, provision, revelation, His sense of humour?
20 Jan 2023 1AM 16 min

Andie Steele Smith - All Things New

This week Andie Steele-Smith, also known as the Gang Pastor. Today his theme is based on John 10:10 – “All things New”.
19 Jan 2023 3AM 5 min

Tertius Janse van Rensburg - Aurora

Janine van Niekerk gesels met Tertius Janse van Rensburg, wat dan nou, na sy aftrede, sy passie vir die skryfkuns uitleef. Ons leer hom ken as mens, asook sy nuutste inspirerende roman, Aurora.
19 Jan 2023 2AM 17 min

Lynette Beer: Spreek Lewe

Motiveringsspreker en outeur, Lynette Beer verwys na Spreuke 18:21 met haar tema "Spreek lewe."
18 Jan 2023 1AM 4 min

Sermon Feedback for the week

Hebr. 10:25 instructs Christians to never neglect the fellowship of the saints, both for worship and for instruction. So, we believe as a Christian, you had attended a church this past weekend, and had received a sermon. Of that whole sermon, what is the one point that stuck? Please tell…
16 Jan 2023 2AM 9 min

Pastoor Ockie Fourie getuienis

Pastoor Ockie Fourie van Heidelberg deel sy kragdadige getuienis van hoe JESUS se HEER en Meester geword het
9 Jan 2023 1AM 20 min

Ds Karel Verhoef oor 2023 se Israel toer

Saam met ons in die ateljee is Besturende Direkteur van Radiokansel, ds Karel Verhoef. Hy deel vandag baie opwindende nuus met ons. Vir die eerste keer in byna drie jaar gaan ons weer 'n Radiokansel toer na Israel aanbied.
13 Dec 2022 12AM 10 min

Romeine 1:20 - God openbaar in Blaarslaai

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Kobus Coetzee oor die wonderlike insigte oor die Here in…
12 Dec 2022 11PM 8 min

Jaco Strydom: Kersfees Herdefineer

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Kersfees Herdefineer.”
12 Dec 2022 11PM 1 min

Sermon Feedback

Sermon Feedback: Hebr. 10:25 instructs Christians to never neglect the fellowship of the saints, both for worship and for instruction. So, we believe as a Christian, you had attended a church this past weekend, and had received a sermon. Of that whole sermon, what is the one point that stuck?…
12 Dec 2022 1AM 15 min

'n Lekker Langtafel Gesprek

Janine gesels met Ivor Swartz en Rudi Swanepoel oor hoe die Antirassisme Taakspan van die NG Kerk mik vir die 16de Desember met hulle Langtafel projek.
9 Dec 2022 5AM 11 min

Andie Steele Smith: Running into hell

This week Andie Steele-Smith, also known as the Gang Pastor, explains how Christians need to raid hell, not avoid, the lost from the story of the Good Samaritan.
8 Dec 2022 6AM 4 min

Kobus Möller en Piet Smit VTM Kunsuitstalling

Janine gesels met Piet Smit en Kobus Möller, oor hulle en ander skilders se uitstalling van 200 natuur-skilderye in die Voortrekker Monument se Senotaaf saal, van die 11de tot 16de Desember. Dit val natuurlik oor Geloftedag ook, en jy is uitgenooi om te kom kyk.
8 Dec 2022 3AM 17 min

Lynette Beer: Volhard nogtans

Motiveringsspreker en outeur, Lynette Beer, moedig ons aan om te volhard ten spyte van alles met verwysing na Habakuk.
6 Dec 2022 10PM 4 min
1160 – 1180