Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,696 Episodes
940 – 960

Hermann du Plessis: How ecumenical is your practice?

Hermann du Plessis is a leadership consultant working under “Lead with Intent" and he answers the questions of listeners on leadership issues. Today Eduan Naude asks: “How ecumenical is your practice.”
12 Apr 2023 10AM 2 min

Ps Japie Venter - vasgehak op dag 2

Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot en gaan oor die tema: “Vasgehaak op dag 2?” uit 1 KORINTIËRS 15:3‭-‬4 NLV Die kern van die boodskap wat ek destyds aan julle deurgegee het, en wat ek weer van hulle voor my ontvang…
11 Apr 2023 12AM 4 min

Kalaharistories

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “My Weet” uit Ps 115:11
6 Apr 2023 11AM 6 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. Andre Viljoen is the editor and André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
5 Apr 2023 11AM 5 min

Magdeline Botes getuienis

Johann Els gesels met ‘n luisteraar van ons, Magdeline Botes. Sy het haar man aan Alzheimers afgestaan, maar die pad wat die Here met Jurie gestap het tot die einde, was so mooi. Sy vertel vir ons haar storie.
4 Apr 2023 10AM 15 min

Kalaharistories: Lewensbrood

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Lewensbrood”uit Joh 6:35
30 Mar 2023 11AM 6 min

Toe Toni Heunes se lewe omdraai

Johann Els gesels met Toni Heunes, na ‘n artikel in die Heidelberg Times oor hoe die Here sy lewe omgedraai het vanaf ‘n baie hopelose plek.
30 Mar 2023 10AM 14 min

Henco Kruger van Kruger Internasionaal praat geldsake

Waarom kla die Franse met die witbrood (of eerder die baguette) onder die arm? Gaan jy tot sterwe kom voordat jou pensioen opraak want in die hedendaagse tyd oorleef meeste mense hulle pensioen?
29 Mar 2023 11AM 9 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. Andre Viljoen is the editor and André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
29 Mar 2023 11AM 6 min

Estelle Cillers - Waarom Here?

Johann Els gesels met Estelle Cilliers. Sy behartig die regie van die Passiespel, “Waarom Here?” en ons gaan bietjie uitvind watter tipe mens doen so iets, en hoe en hoekom sit mens so ‘n produksie aanmekaar.
29 Mar 2023 10AM 15 min

Herman du Plessis: Boundaries

Hermann du Plessis is a leadership consultant working under “Lead with Intent" and he answers the questions of listeners on leadership issues. Today Gareth Langeveld asks: “How do you influence people without offending them?”
29 Mar 2023 10AM 2 min

Johan Kelber - Passievol

Johann Els gesels vanmiddag met Johan Kelber, musiekregisseur van die “Passievol Paasproduksie” wat 16 Apr in die Moreleta Gemeente vertoon word.
28 Mar 2023 10AM 18 min

Ps Japie Venter: Saai en Maai

Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot en gaan oor die tema: “God laat nie met Hom spot nie.” Uit GALASIËRS 6:7‭-‬8 NLV Moenie ’n fout maak nie. God laat nie met Hom spot nie: Wat mense saai, sal hulle ook maai!…
28 Mar 2023 10AM 2 min

Kalaharistories: Sedert toeka tot nou

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Sedert Toeka se tyd.” Uit Jak 1:4
23 Mar 2023 11AM 6 min

Adriaan Adams oor Malawi se sorge

Johann Els gesels ons met Adriaan Adams, van FTLT en MOTE. Hulle is baie betrokke by sendingwerk oral oor Afrika, en ook leierskapsopleiding in die continent. En hy wil vandag gesels oor die nadraai van Sikloon Freddie in Malawi en wat ons prakties kan doen om te help.
23 Mar 2023 10AM 12 min
940 – 960