Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,696 Episodes
860 – 880

Stella de Kock - TELL

Johann Els gesels met Stella de Kock (besturende direkteur van TELL oor hulle werk en die planne wat hulle maak om bewustheid te bring oor die onderwerp van orgaanskenking en - oorplanting.
28 Jun 2023 10AM 11 min

Juan Pierre Combrinck oor "Coffee the Bible"

Johann Els gesels met Juan Pierre Combrinck oor "Coffee the Bible", 'n inisiatief waar koffie die werkwoord word vir eerste taal Bybelvertaling. Juan Pierre vertel ons meer.
27 Jun 2023 10AM 15 min

Ps Japie Venter: Ek en my huis

Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Ek en my huis” vanuit JOSUA 24:15 NLV As julle nie die Here wil aanbid nie, moet julle vandag vir julleself besluit wie julle dan wil aanbid. Is dit die gode wat…
27 Jun 2023 10AM 3 min

Kalaharistories: Sê net sorry

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Sê net sorry” uit Matt 11:29 -30
22 Jun 2023 11AM 5 min

Wanda Bam

Johann Els gesels met Wanda Bam van Radio Kaapsekansel. Sy en haar dogters, voormalige Mej SA Melinda Bam en Melissa Swart, gaan saam bedien by Radiokansel se damesoggend die 18de Aug oor die tema “Getrou deur generasies”, en ons gesels oor hoe getrou die Here in hulle familie was oor…
22 Jun 2023 10AM 18 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. Andre Viljoen is the editor and André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
21 Jun 2023 11AM 5 min

Hein Kruger van Kruger Internasionaal

Dit is tyd om geldsake te gesels en om vir ons die nuutste tendense in die geldmark te verduidelik, gesels Johann Els vanmiddag met Hein Kruger van Kruger Internasionaal.
21 Jun 2023 11AM 10 min

Heinz Winckler oor Sexpo plakkate

Johann Els gesels met Heinz Winckler vanmiddag. Hulle was gespot en verkleineer toe hulle in die Kaap groot kapsie gemaak het teen die halfnaak Sexpo plakkate wat oral teen die pale opgesit is, maar hulle is gehoor en die goed is verwyder.
21 Jun 2023 10AM 19 min

Henco Kruger - Volbring

Johann Els gesels met Henco Kruger… nie die een wat ons ken wat finansies gesels nie, maar wel een wat Musiek maak, en ‘n nuwe album vrystel met die naam “Volbring.” Ons wil hom vanmiddag bietjie leer ken.
20 Jun 2023 10AM 14 min

Ps Japie Venter: lewe vanuit jou binneste

Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Lewe vanuit jou binneste” vanuit JOHANNES 4:13‭-‬14 NLV Jesus antwoord haar: “Elkeen wat van hierdie water drink, sal weer dors word. Wie egter van die water drink wat Ek hom gee, sal…
20 Jun 2023 10AM 3 min

Kalaharistories: My in-plaas-van-leefstyl

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “My in-plaas-van-leefstyl" uit Ef 4:23 - 24
15 Jun 2023 11AM 6 min

Hein Kruger van Kruger Internsionaal

Dit is tyd om geldsake te gesels en om vir ons die nuutste tendense in die geldmark te verduidelik, gesels Johann Els vanmiddag met Hein Kruger van Kruger Internasionaal.
14 Jun 2023 11AM 8 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. Andre Viljoen is the editor and André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
14 Jun 2023 11AM 5 min

Cathy Zamouzadiris - World Underwater Hockey Championships

Johann Els is speaking to Cathy Zamouzadiris about her love for Jesus and as well as her involvement in SA Underwater Hockey, and the teams that are going to take part in the 21st World Underwater Hockey Championships in Australia next week.
14 Jun 2023 10AM 16 min

Huweliksfokus: Om die lewe te geniet is 'n keuse

Ons rig vanmiddag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Om die lewe te geniet is ‘n keuse.”
14 Jun 2023 10AM 4 min
860 – 880