Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,694 Episodes
820 – 840

Ivor Jefferies on Luke 9:23

Ivor Jefferies is the pastor of Kempton Park Baptist Church. He is passionate about prayer and expository preaching. Today he explains Luke 9:23.
2 Aug 2023 10AM 5 min

Dr Gustav Gous: My lewensdoel

Dr Gustav Gous deel met ons vanmiddag oor “Die Skool van die lewe” ... het net 2 vakke en 4 take. Die 2de taak is: Wat moet ek doen? My lewensdoel/ lewenstaak.
1 Aug 2023 11AM 9 min

Melinda Bam oor die Radiokansel Damesoggend

Johann Els gesels met voormalige Mej SA, Melinda Bam, oor haar pad as Wanda Bam se dogter, Melissa Bam se sussie, en nou splinternuwe mamma van haar seuntjie, Ruach ook. Dit is nou vir die Radiokansel Damesoggend wat 18 Aug plaasvind.
1 Aug 2023 10AM 17 min

Ps Japie Venter: Terugkeer of terug kry

Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: Terugkeer of terug kry uit ROMEINE 12:17 NLV "Moenie vir enigiemand kwaad met kwaad terugbetaal nie; wees positief teenoor alle mense."
1 Aug 2023 10AM 5 min

Kalaharistories: Jakob's hek

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Jakob’s hek” uit Gen 30:27
27 Jul 2023 11AM 7 min

Dennis Kriel on autonomous driving

Dennis Kriel, who is a Senior instructional Designer and Educational Technologist, speaks about the possibilities of autonomous driving in our daily lives.
26 Jul 2023 11AM 7 min

Huweliksfokus: grense in en om ons huwelik

Ons rig vanmiddag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Grense in en om jou huwelik.”
26 Jul 2023 10AM 4 min

Dr Gustav Gous - Wie is Ek?

Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag oor “Die Skool van die lewe” ... het net 2 vakke en 4 take. Die 1ste taak is: “Wie is ek? Identiteit”
25 Jul 2023 11AM 7 min

Ps Japie Venter - Ek mis jou

Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Ek mis jou” uit FILIPPENSE 4:2‭-‬3 NLV "Ek moedig sowel Euodia as Sintige aan om hulle meningsverskille op te los omdat hulle aan die Here verbonde is. En ek vra ook dat…
25 Jul 2023 10AM 5 min

Kalaharistories: Die slotparagraaf

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Die slotparagraaf” uit 1 Tim 4:12B
20 Jul 2023 11AM 6 min

Mercia Scharneck - Journey with the King

We are speaking to Mercia Scharneck, author of the book, a Journey with the King about her own journey with Jesus and how she got to documenting it in a book.
20 Jul 2023 10AM 15 min

Ivor Jeffreys - Wat is die waarheid?

Johann Els gesels met Ivor Jeffreys oor die “Wat is die waarheid” seminare – omdat net die waarheid jou vrymaak en omdat so min Christene bevoeg is om die waarheid te meet.
19 Jul 2023 10AM 15 min

Huweliksfokus: Hoe dink jy oor jou maat?

Ons rig vanmiddag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Hoe dink jy oor jou maat?”
19 Jul 2023 10AM 4 min

Dr Gustav Gous: Die feit van die dood

Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag oor “Die Skool van die lewe” ... het net 2 vakke en 4 take. Die tweede Vak is: “Die feit van die dood.”
18 Jul 2023 11AM 9 min

Mighty Men Laeveld

Johann Els gesels met Anton Stoltz, een van die sprekers by Mighty Men Laeveld oor die 4de Mighty Men wat hulle nou by ‘n nuwe lokaliteit aanbied.
18 Jul 2023 10AM 16 min

Ps Japie Venter: Bedagsaamheid

Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Bedagsaamheid” uit FILIPPENSE 4:5 NLV "Laat almal sien hoe bedagsaam julle lewe. Onthou: Die Here kom binnekort!"
18 Jul 2023 10AM 3 min

Kalaharistories: 'n Styf hand-aan-hand saamloop

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “’n styf hand-aan-hand saamloop” uit Kol 1:10 en Hebr…
13 Jul 2023 11AM 7 min

Kruger Internasionaal

Dit is tyd om geldsake te gesels en om vir ons die nuutste tendense in die geldmark te verduidelik, gesels Johann Els vanmiddag met Hein Kruger van Kruger Internasionaal.
13 Jul 2023 11AM 9 min
820 – 840