Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,688 Episodes
600 – 620

Wynand du Preez - Net by God vind ek rus

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag – Ps 62 – Net by God vind ek rus.
20 Feb 2024 9AM 5 min

Jannie Putter: eer gesag

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: “Eer gesag” uit Exodus 20: 13 & Efesiërs 6:2 "Eer jou vader en jou moeder sodat dit ket jou goed sal gaan en dat jy ñ lang lewe sal hê".
15 Feb 2024 10AM 5 min

Kalaharistories: Saartjie en die Wynduin

HJ Cronjé is aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Saartjie en die wynduin”…
15 Feb 2024 10AM 7 min

Esther Taljaard - Digitale Evangelisasie

Johann Els gesels met Esther Taljaard van Starway Academy oor die potensiaal van Digitale evangelisasie - die skep van relevante Christelike inhoud wat versprei word deur Jesus-volgeling (Invloedrykes) op alle sosiale media platforms.
15 Feb 2024 9AM 9 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
14 Feb 2024 10AM 5 min

Ps Japie Venter: Die berg het toe geskuif

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Die berg het toe geskuif” uit MATTEUS‬ ‭17:20‬ ‭NLV‬‬ “Julle geloof was nie sterk genoeg nie,” was Jesus se antwoord. “Dít verseker Ek julle, as julle geloof selfs so klein soos ’n…
13 Feb 2024 10AM 5 min

Dr Gustav Gous: Ek is met jou

Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag oor sy reeks: Beloftes vd Here waaraan jy kan vashou: 3. Ek is met jou/ daar vir jou
13 Feb 2024 10AM 9 min

Mario Swart: Vastfontein sporttoerusting projek

Johann Els gesels met Mario Swart van Vastfontein Community Transformation oor hulle bediening en ook oor Radiokansel se sporttoerusting projek saam met hulle in die volgende maand.
13 Feb 2024 9AM 16 min

Wynand du Preez - Kies reg terwyl jy lewe

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag – Kies reg terwyl jy lewe.
13 Feb 2024 9AM 5 min

Jannie Putter: Hardloop voluit

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: “Hardloop voluit” uit 1Kor 9: 24 - "Hardloop so dat jy die prys behaal"
8 Feb 2024 10AM 5 min

Kalaharistories: Kruikgeskenk

HJ Cronjé is aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Kruikgeskenk” uit 1 Johannes…
8 Feb 2024 10AM 7 min

Estelle Rossouw - Mighty Woman in God

Johann Els gesels met Estelle Rossouw wat Mighty Woman in God se organiseerder is, waar vroue opgeroep word om hulle plek in die Koninkryk vol te staan.
8 Feb 2024 9AM 11 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
7 Feb 2024 10AM 5 min

Henrico en Anja Fourie se stories

Johann Els gesels met Anja en Henrico Fourie oor al die bedieningsstories soos hulle elke dag op die pad is om te bedien met hulle sang. Asook oor al die platvorms wat deesdae tot mense se beskikking is om met hulle gehoor in kontak te kom.
7 Feb 2024 9AM 26 min

Craig Bailie on how Christians should vote

Johann Els is speaking to Craig Bailie, who holds a Master’s degree in International Studies from Rhodes University and has completed several doctoral courses in Applied Exegetical Studies and Leadership Faith and Ethics. He is the Founding Director of Bailie Leadership Consultancy and he wrote an article in about the…
6 Feb 2024 9AM 20 min

Wynand du Preez - Opofferende rykdom tel

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag – "opofferende rykdom tel" uit Lukas 16
6 Feb 2024 9AM 5 min

Ps Japie Venter: Hoop

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Hoop” uit 1 PETRUS‬ ‭1:21‬ ‭NLV‬‬ "Christus maak dat julle al julle vertroue op God stel. God het Christus uit die dood opgewek en heerlikheid aan Hom gegee. Daarom stel julle al…
5 Feb 2024 9PM 5 min
600 – 620