Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,687 Episodes
360 – 380

Ps Japie Venter - wat is in dit vir my?

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Wat is in dit vir my?” uit FILIPPENSE 4:17-19 NLV “Nie dat ek ’n skenking soek nie; ek soek die resultaat daarvan: groter krediet op julle rekening! [18] Op hierdie stadium het…
13 Aug 2024 11AM 3 min

Dr Gustav Gous - skep oomblikke

Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks – Omkeer oomblikke, met vandag se tema: “Skep elke oomblik – wees medeskeppers.”
13 Aug 2024 11AM 4 min

Wynand du Preez - het jou lewe betekenis?

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag kom uit Prediker 1 – Het jou lewe betekenis?
13 Aug 2024 10AM 4 min

Jannie Putter: luister na die wyse man

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter, is aan die beurt met sy tema: "Luister na die wyse man” uit Spreuke 3:13
8 Aug 2024 11AM 4 min

Kalaharistories: Pikdonker nag

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Pikdonker…
8 Aug 2024 11AM 5 min

Austin Scheiwe on his way to Mosambique

Austin Scheiwe lead a school through All Peoples Church in Stellenbosch called the School of Transformation. Saturday August 10th the class is going on outreach to Maputo, Mozambique in partnership with a local Mozambican church!
8 Aug 2024 10AM 16 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week.
7 Aug 2024 11AM 5 min

Dr Sarel van der Merwe - Raising Godly Children

Johann Els gesels met Dr Sarel van der Merwe van Theologos in Kempton Park. Hy en sy vrou Thiesa, bied graag ‘n kurses aan met die naam “Raising Godly Children” en daarom gaan ons vanmiddag bietjie gesels oor die beginsels wat in plek moet wees om hierdie wonderwerk te vermag.
7 Aug 2024 10AM 11 min

Ps Japie Venter - hoekom staan jy verbaas?

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Hoekom staan jy verbaas?” uit I PETRUS 4:12-13 AFR53 “Geliefdes, verbaas julle nie oor die vuurgloed van vervolging onder julle wat tot julle beproewing dien, asof iets vreemds oor julle kom nie;…
6 Aug 2024 11AM 3 min

Stephen Nell van Huis Judea

Johann Els gesels met Stephen Nell oor Huis Judea. Die werk wat hulle doen en ook sy eie getuienis rondom die bediening.
6 Aug 2024 10AM 17 min

Wynand du Preez - vertrou liewer op God

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag kom uit Ps 146 – “Vertrou liewer op God”.
6 Aug 2024 10AM 5 min

Moenie vergelyk nie

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter, is aan die beurt met sy tema: "Moenie vergelyk nie” uit Jak 4: 2
1 Aug 2024 11AM 4 min

Kalaharistories: booswig aan die kruis

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Booswig…
1 Aug 2024 11AM 4 min

Jane Louw oor die CFAN uitreike

Johann Els gesels met Jane Louw, die veldtogdirekteur van 'n groot evangelisasieveldtog in die Oos-Kaap, wat een van 50 veldtogte regoor Afrika is wat Christ for All Nations (CfaN) beplan om gedurende sy huidige 50ste herdenkingjaar te hou.
31 Jul 2024 10AM 17 min

Jy verdien om gehoor te word

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Jy verdien om gehoor te word” uit 1 PETRUS 2:12 NLV “Handhaaf ’n voorbeeldige leefstyl onder die nie-Christene, selfs al kla hulle julle aan van wangedrag. Hulle sal dan julle goeie gedrag…
30 Jul 2024 11AM 4 min

Dr Gustav Gous: Inspireer en motiveer

Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks – Omkeer oomblikke, met vandag se tema: “Inspireer en motiveer.’’
30 Jul 2024 11AM 4 min
360 – 380