Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,816 Episodes
160 – 180

Wynand du Preez - Geseënd is die armes ook

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Geseënd is die armes ook” uit Luk 6.
29 Jul 10AM 5 min

Retief Burger - Gehoorsaamheid

Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy tema vandag is: “Gehoorsaamheid” uit Joh 15:10
29 Jul 2AM 5 min

Ds Janlu Kuyler - op die altaar

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan gesels hy oor Rom 12:9 met die tema: Op die Altaar
24 Jul 11AM 3 min

Kalaharistories - In plaas daarvan

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “In…
24 Jul 11AM 6 min

Jannie Pelser - Nuus insig

Net na 17h00 het ons vir jou Jannie Pelser se indrukke van nuus van regoor die wêreld en sy voorstelle oor hoedat ons as Christene daarop behoort te reageer.
23 Jul 11AM 5 min

Huweliksfokus: Woede

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat Deon oor die tema: “Woede.”
23 Jul 10AM 4 min

Retief Burger - As julle in My bly

Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy tema vandag is: “As julle in My bly” uit Joh 15
22 Jul 11AM 4 min

Wynand du Preez - Volg Hom, nie net Sy hand nie

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Volg Hom, nie net Sy Hand nie” uit Lukas 5:4
22 Jul 10AM 5 min

Ds Janlu Kuyler - Doen wat jy bely

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan gesels hy oor Rom 12:6-8 met die tema: Doen wat jy bely.”
17 Jul 11AM 6 min

Kalaharistories: Sonder Skaamte

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Sonder…
17 Jul 11AM 6 min

Jannie Pelser - Nuus Insig

Net na 17h00 het ons vir jou Jannie Pelser se indrukke van nuus van regoor die wêreld en sy voorstelle oor hoedat ons as Christene daarop behoort te reageer.
16 Jul 11AM 4 min

Pierre Coetzee wants to know more

Janine van Niekerk spoke to Pierre Coetzee about his love for God's Word and his incessant curiosity to know more. He did the Moody Bible Institute's Bible Enrichment Course at Radio Pulpit and encourages everyone to do so too.
16 Jul 10AM 15 min

Huweliksfokus: Skuldgevoelens

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat oor hulle tema: “Skuldgevoelens”
16 Jul 10AM 4 min

Retief Burger: Ware dissipels dra vrug

Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy tema vandag is: “Ware dissipels dra vrug” uit Joh 15:5, 8
15 Jul 11AM 5 min

Lindie Strydom inspireer soos altyd!

Lindie Strydom beskryf haarself as “Lief-vir-die-Here vrou, ma, spreker, skrywer, storieverteller, waarnemer, aanbieder & aktrise”. Sy is ons spreker by ons Radiokansel Damesoggend 8 Augustus, waarna al ons dames mos elke jaar so uitsien en ons kuier vanmiddag met haar so tussendeur haar opnames vir Televisie deur.
15 Jul 10AM 11 min

Ruan Botha leer altyd meer

Johann Els gesels met Ruan Botha oor sy ervaring met die Moody Bible Institute se Bybelverrykingskursus wat hy bygewoon het.
8 Jul 10AM 10 min

Ds Janlu Kuyler - deel van mekaar

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan hy voort met sy reeks uit Romeine 12, vandag vers 4 met die tema: “Deel van mekaar”.
3 Jul 11AM 5 min

Kalaharistories - skaam skaam stories

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Skaam…
3 Jul 11AM 5 min
160 – 180