Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,094 Episodes
1 – 20

Kalaharistories - Ruggraatmense

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ruggraatmense” uit Es 37:13
10 Sep 11AM 6 min

Gateway News 9 Sept

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
9 Sep 11AM 5 min

Huweliksfokus: Hoe die geveg begin het

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin?”
9 Sep 10AM 4 min

Ds Janlu Kuyler - Sonder verhindering

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 28 oor hoe Paulus in Rome aankom en sonder verhindering die evangelie verkondig.
8 Sep 10AM 7 min

Kalaharistories: In die middel

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “In die middel” uit Kolossense 1:15-20
3 Sep 11AM 8 min

Dr Wendy Greyvensteyn - Shamar Clinic truly cares

Dr Wendy Greyvensteyn is founder of the Shamar Clinic, the very first Christian based Psychiatric hospital in Africa, where they offer Professional, evidence-informed care centred on dignity, restoration and the whole person.
3 Sep 10AM 12 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
2 Sep 11AM 5 min

Vivienne Heath - Construct a trellis

Vivienne Heath from Litenuf blesses us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “Construct a trellis.”
2 Sep 11AM 3 min

Dr Coenie Burger - Soos Sagte reëns

Johann Els gesels met Dr Coenie Burger, ’n invloedryke kerkleier en kerklike teoloog. As skrywer van talle teologiese boeke het hy ‘n diep en wye stempel afgedruk, veral ten opsigte van leierskapsontwikkeling, prediking en die missionale transformasie van gemeentes. Sy nuutste boek se naam is: Soos sagte reëns
1 Sep 10AM 16 min

Ds Janlu Kuyler - Wees die konstante stem van hoop

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 27 met die uitnodiging om die “konstante stem van hoop” te wees.
1 Sep 10AM 4 min

Kalaharistories: Ek het van Hom vergeet

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ek het van Hom vergeet” uit Hebr 3:1-2
27 Aug 11AM 6 min

Vivienne Heath - The Word of God

Vivienne Heath from Litenuf blesses us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “The Word of God.”
26 Aug 11AM 4 min

Laurie Greyvenstein oor toegang tot die reg

Johann Els gesels met Laurie Greyvensteyn oor die gratis inligtingsessies aangaande “toegang tot die reg vir die miljoene kinders in ons land wat sonder een van die ouers onderhou moet word” wat binnekort aangebied word deur die “Social Justice Stigting."
26 Aug 10AM 12 min

Huweliksfokus - Hoe suksesvol het ons mekaar vergewe

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe suksesvol het ons mekaar vergewe?” uit Matt 6.
26 Aug 10AM 4 min
1 – 20