Radio Pulpit Inspirasie saam met Lynette Beer

Inspirasie saam met Lynette Beer

Inspirasie saam met Lynette Beer is 'n klein, maar kragtige potgooi op Radio Kansel tydens Goeie Nuus Tyd elke Donderdag oggend. Dit is een van ons luisteraar se hoogtepunte van die week. Onderwerpe fokus meestal op verhoudings, met God, mekaar, en self.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · Relationships
244 Episodes
140 – 160

Karakter wat lei tot hoop

Lynette Beer vertel vandag van karakter wat lei tot hoop, en verwys na Josef en sy kleed probleem.
6 Jul 2022 5 min

Wat werklik saakmaak

Lynette Beer verduidelik hoedat mens mooi moet besin oor wat werklik saakmaak in hierdie lewe, sodat jy nie tyd mors op dit wat jou kosbare tyd steel nie. SPREUKE 14:12 AFR53 Daar is 'n weg wat vir 'n mens reg lyk, maar die einde daarvan is weë van die dood.
21 Jun 2022 4 min

Hoe om tevrede te wees

Lynette Beer verduidelik hoedat tevredenheid verseker nie afhang van jou omstandighede nie, soos Paulus vir ons duidelik in Filippense 4:11 ten toonstel.
13 Jun 2022 5 min

Hoe weet jy dit is Sy stem?

Lynette Beer verduidelik hoe om te onderskei of dit wat hy hoor Sy stem is, en nie net joune of die duiwel nie. Sy gee 7 punte om te help.
8 Jun 2022 4 min

Barnabas se lewe van bemoediging

Lynette Beer verduidelik hoedat die Here in ons werk sodat Hy deur ons kan werk, soos Barnabas - 'n man van bemoediging.
31 May 2022 4 min

Kalmte gee outoriteit

Lynette Beer verduidelik hoe 'n kalmte, 'n stille vertroue in die Here, vir jou perspektief gee wat ander ook sal wil volg. (Fil 4:5-6)
18 May 2022 4 min

Wanneer die vyand aanval

Lynette Beer verduidelik aan die hand van onder andere Jesaja 59:19 hoe die Here op onverwagse maniere intree wanneer die vyand aanval.
11 May 2022 4 min

Om Sy stem te hoor

Lynette Beer praat prakties oor hoe om die Here se stem te hoor uit Joh 16:25
20 Apr 2022 5 min

Niemand is foutloos

Lynette Beer verduidelik hoedat die Here ons foute en al liefhet, maar nie ons foute liefhet nie. Sy verwys na Joh 14:6 en ook Es 34:16.
13 Apr 2022 5 min

Lynette Beer: Betoon genade

Lynette Beer verduidelik hoedat vryheid en vrede slegs die Here se manier gebeur, selfs al lyk Sy manier soveel meer onmoontlik. (Mat 5:44)
6 Apr 2022 5 min

Besluit om Hom te vertrou

Lynette Beer inspireer ons vandag om te besluit om God te vertrou aan die hand van Efésiërs 3:16-17.
23 Mar 2022 5 min

Lynette Beer - Reik uit na mense

Lynette Beer verwys na Spreuke 15:4 om jou aan te moedig om jou woorde en aksies te gebruik om na mense toe uit te reik. Hulle het dit so nodig.
16 Mar 2022 4 min

Is jy 'n verstandige?

Lynette Beer vra na aanleiding van Mattheus 7:24 - 27 of jy 'n verstandige is, al dan nie.
9 Mar 2022 4 min

Lynette Beer: Vredemakers

Lynette Beer haal Matt 5:9 aan om te gesels oor hoe belangrik dit vir 'n Christen is om 'n vredemaker te wees.
23 Feb 2022 5 min

Jou hele hart

Lynette Beer verwys na onder andere 2 Kron 25 om te wys dat ons die Here met ons hele hart moet liefhê en hoe.
9 Feb 2022 4 min

Vertrou God met die dood

Lynette Beer moedig ons aan om uit Johannes 14:1 - 8 om die Here se hand in die dood van 'n geliefde te verklaar.
2 Feb 2022 4 min
140 – 160