OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,693 Episodes
40 – 60

Wêreld Suiwelberaad

Pieter Moller berig oor die besprekingspunte en inligting wat gedeel is by die mees onlangse Wêreld Suiwelberaad.
16 Jun 7AM 2 min

Veediefstal onder die loep

Pieter Möller neem verder veediefstal onder die loep en die uitdagings wat dit vir die veebedryf inhou.
10 Jun 3AM 4 min

Suiwelbedryf uitdagings

Pieter Möller berig oor die suiwelbedryf wat wêreldwyd groot uitdagings in die gesig staar.
30 May 2AM 1 min

Definisie van arrestasie

Pieter Möller berig oor die definisie van arrestasie en wanneer is dit wettig om iemand te arresteer.
29 May 2AM 1 min

Namibiërs besoek NAMPO 2025

Pieter Möller berig oor die groot aantal buitelandse besoekers en uitstallers wat onlangs op Nampo was. Hy gesels met die Uitvoerende Hoof van 'n uitstaller uit Namibië.
27 May 12AM 2 min

Landbouprodusente se versekering

Pieter Möller het by 'n onlangse konferensie met 'n kenner gesels oor landbouprodusente se versekering te midde van moeilike ekonomiese tye.
25 May 11PM 3 min

Opleiding in skaapskeer vir jong kinders

Pieter Möller berig oor interessante nuus uit die wolbedryf, oor onder andere opleiding in skaapskeer vir jong kinders en wolklasseringskursusse vir studente.
25 May 11PM 1 min

RPO oor voorkoming van veediefstal

Pieter Möller berig oor die Rooivleis Produsente organisasie wat belangrike inligting aan hul lede bekendgestel het in die voorkoming van veediefstal.
23 May 1AM 1 min
40 – 60