Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
1,975 Episodes
1580 – 1600

ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe; dis oneindig

Terwyl ons saambid sê ek vir die Here dankie dat die Krag van die hemel nie gerantsoeneer na ons toe kom nie. Ons hoef dit nie in eenhede aan te koop nie en ons hoef ook nie bekommerd te wees dat die toevoer ons iewers in die steek gaan laat…
30 Jul 2019 7AM 2 min
1580 – 1600