GROOTfm 90.5 #LunchPunch met Francois van Rensburg

#LunchPunch met Francois van Rensburg

Vryheidliewend, passievol, selfaanwysend, nuuskierig, avontuurlik.
Francois van Rensburg weeksdae tussen 12:00 en 15:00
Monthly Afrikaans South Africa Music
784 Episodes
740 – 760

Linda Korsten kuier in Gister Se Grotes

Linda Korsten is een van 5 kinders van een van die grootste supersterre wat Suid-Afrika nog opgelewer het. Maar vir haar was Ge Korsten baie meer as net nog 'n naam op 'n plakkaat. Sy het hom pa genoem. Linda het as onderwyseres gekwalifiseer by die Universiteit van Pretoria. Waarna…
29 Jul 2018 14 min

Sally Vaughn kuier in Gister Se Grotes

Sy staan bekend as Mama Country. Mense assosieer haar met die groot treffer Glory Glory Hallelujah, onder andere. En dis nie almal wat kan sê hulle het in Amerika 'n staande ovasie gekry voor 20 000 konsertgangers nie.
8 Jul 2018 13 min

Karin Hougaard kuier in Gister Se Grotes

Sy is sedert 1983 tot op hede aktief besig om kuns te maak, hetsy as sanger, skrywer, digter of skilder. Sy noem haarself deesdae ‘n Suid-Afrikaanse Amerikaner. Maar Karin Hougaard BLY vir ons wat agterbly so eie soos ‘n boereworsbraai of ‘n skeppie melkkos in die winter. Sy is tans…
27 May 2018 21 min

Martiza kuier in Gister Se Grotes

Martiza is 'n Country Legende. Maar sy sing ook ander musiekstyle. Sy het die liedjie Koemadoe jare gelede geskryf. Sy gesels op Moedersdag oor haar eie ma en die verlies wat sy moes verwerk nadat sy haar beste vriendin en seun aan die dood afgestaan het.
13 May 2018 13 min

The Carpenters Retrospective - Only Yesterday

Johan Kelber (musiekvervaardiger, -regisseur en musikant) en Anel Stricker-Bessinger (sangeres) kom gesels oor die Carpenters se loopbaan en hoe hulle dit reggekry het om meer as 10 miljoen albums te verkoop en steeds vandag gewild en relevant te bly.
6 May 2018 19 min
740 – 760