Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
Weekly
Afrikaans South AfricaNews Commentary · DocumentaryAuthored by Pieter Cloete & Dr Jaco van Niekerk
Prof Lyn-Marie Bircholtz gesels oor 'n nuwe deurbraak ivm die behandeling van malaria en Dr Jaco van Niekerk en Dr Jacques Koning vertel meer oor wat Long Covid Syndrome is.
Dr Gerhard Grobler 'n psigiator by Steve Biko Akademiese Hospitaal en ook betrokke by die Universiteit van Pretoria gesels oor die wan persepsie van geestesgesondheid veral by die werksplek. Ook oor wetgewing daarondom.
Danie van Loggerenberg en Audrey Engelbrecht gesels oor die regte van kinders en ook oor Danie se nuutste Child Protection Hotline nommer wat bekendgestel was.
Dr Anne Biccard gesels oor haar boek wat sy gedurende Covid-19 geskryf het wat handel oor haar ervaring van Covid-19 in ongevalle. Ons gesels ook oor prostaat kanker.
Dr Jaco van Niekerk deel meer oor sy thesis ivm kinder brein trauma, ons gesels ook oor antibiotika en die stigma daarondom en alles wat jy oor malaria moet weet.
Prokureur Tertius Wessels gesels oor die POPIA wetgewing en hoe werkgewers werknemers se data ook moet beskerm.
20 Oct 2020
20 min
200 – 220
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.