Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
Weekly
Afrikaans South AfricaNews Commentary · DocumentaryAuthored by Pieter Cloete & Dr Jaco van Niekerk
Dr Carla Language is 'n psigiater en lid van die Suid-Afrikaanse Vereeniging van Psigiaters en sy gesels oor depressie van ma's gedurende en na swangerskap.
Jaco Deist, 'n gekwalifiseerde ortotis gesels oor prostese, hoe dit werk, hoekom dit belangrik is om vroeg genoeg die regte besluit te maak en hoe dit jou lewenskwaliteit as 'n geamputeerde positief kan beinvloed.
Ons deel ons nuwe versorger kompetisie in samewerking met Caressa Home Caring.
17 Aug 2022
36 min
140 – 160
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.