OFM The Joyride

The Joyride

Join The Joyride with Nico van der Westhuizen, Nikki van der Linde, Kayla Barker and JayBee Makhalemele weekdays between 15:00 and 18:00.
Daily English South Africa Comedy · Technology
3,784 Episodes
500 – 520

What's on the menu - Botterskorsieslaai

Elke stukkie van 'n sappige steak of pragtig geroosterde hoenderstuk verdien om vergesel te word van 'n behoorlik lyk en proe slaai. Hierdie week se resep is net dit! Botterskorsieslaai.
20 Apr 2023 10AM 2 min

Nikki chats to Lance Romeo about his bizarre refund request

When JHB based photographer, Lance Romeo, received a text one day, he figured he was being pranked somehow. He then later found out that this was no prank at all, instead a client really wanted a refund for a bizarre reason.
19 Apr 2023 9AM 13 min

Weird Wide Web - Ontmoet Google se nuwe kletsbot

Google Bard is Google se antwoord op ChatGPT, maar met ’n verskil. Die kletsbot wil jou lewe makliker maak, van die beplanning van 'n verjaardagpartytjie, die skryf van 'n e-pos tot om vrae oor moeilike onderwerpe te beantwoord.
19 Apr 2023 9AM 4 min

What's on the menu - Sjokolade gedoop skyfies

Wanneer dit by kos kom, smaak nie alle kombinasies goed nie. Maar wanneer 'n professionele sjef jou van daardie kombinasies gee, moet jy dit probeer. Hier is Sjef Maradine se sjokolade-gedoopde skyfies.
13 Apr 2023 11AM 2 min

What's on the menu - Alles kerrie en lekker

Hierdie week bring Sjef Madarine vir ons nie een nie, maar 2 kerrieresepte wat ook vir jou paasnaweek etenstafel werk, Ingelegde kerrievis en Kerrie sosaties.
6 Apr 2023 11AM 3 min

Neels is op reis met sy beste vriend en The Joyride

Nikki gesels met die Suid-Afrikaanse akteur Neels van Jaarsveld oor sy nuutste TV-program "Op reis met my beste vriend". Neels vertel ons meer oor die program en hoekom hy dink kykers sal dit geniet.
5 Apr 2023 11AM 7 min
500 – 520