GROOTfm 90.5 Ander programme

Ander programme

Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.
Daily Afrikaans South Africa Technology · TV & Film
244 Episodes
80 – 100

South African Radio Awards

Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.
18 Mar 2020 10AM 7 min

Eerste Skooldag

Lindie Strydom het op die eerste skooldag van 2020 by Laerskool Wierdapark in Centurion gaan inloer om met die skoolhoof, Mnr. Louis Dekker te gesels oor die skool se 31 tweelinge (én nog ‘n drieling ook!)
16 Jan 2020 1AM 4 min

Kersfees HOOPstoot 3 - Candice se kunsbeen vir Kersfees

Candice Badenhorst (37) was 19 jaar oud toe sy met ‘n vorm van beenkanker gediagnoseer is. Na 5 sessies chemoterapie het hulle die gewas uitgesny, maar kort daarna was daar weer ‘n knoppie op haar been. Na die opvolgoperasie het die wond nie gesond geword nie en 4 maande voor…
25 Nov 2019 6AM 4 min

Jessica Dalla Torre onderhoud

Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.
24 Nov 2019 1AM 8 min
80 – 100