Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,211 Episodes
6860 – 6880

IPP-program in wanorde

Prof. Wikus van Niekerk - dekaan van die Fakulteit Ingenieurswese by die Universiteit Stellenbosch
13 Jul 2021 1PM 8 min

Markoorsig

Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth
13 Jul 2021 1PM 12 min

Suid-Afrika brand

Theo Vorster - uitvoerende hoof, Galileo Capital; Martin Kingston - adjunk-president, Business Unity South Africa; Bernard Swanepoel - direkteur van die Kleinsake-Instituut; Ina Cronjé - voorsitter, Trade & Investments KwaZulu-Natal en Ben Deysel - eienaar, Highway Junction Vragmotorhalte in Harrismith
12 Jul 2021 1PM 30 min

Markoorsig

Schalk Louw – portefeuljebestuurder en strateeg, PSG Wealth
9 Jul 2021 1PM 9 min
6860 – 6880