Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,628 Episodes
480 – 500

‘n Skaap in die Bosveld?

’n Groep boere is besig om ’n nuwe skaapras aan te teel. Een van hulle, Coenie Meyer, die medestigter van Marhan Boerdery, gesels oor hul vordering.
29 Apr 11AM 5 min

Waarheen nou ná Godongwana onder BTW-druk swig?

Charles de Wet – uitvoerende bestuurder, ENSafrica & Dawie Roodt – stigter en hoofekonoom, Efficient-groep & Prof Amanda Gouws – professor in politieke wetenskap, Stellenbosch Universiteit
24 Apr 11AM 22 min
480 – 500