Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
15,225 Episodes
4740 – 4760

Tinus drink koffie met Jaco Minnaar

Jaco Minnaar, uitvoerende hoof van The Houghton Hotel gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan.
3 Aug 2023 12PM 11 min

Markoorsig

Francois du Plessis, besturende direkteur van Vega Batebestuur gesels oor vandag se markte, AngloGold se finansiële resultate, en SA banke wat ‘n beter dag agter die rug het.
3 Aug 2023 12PM 6 min

Markoorsig

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor die Amerikaners wat afgegradeer is.
2 Aug 2023 12PM 4 min

Markoorsig

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die rand en AngloGold Ashanti se handelsverklaring.
1 Aug 2023 12PM 4 min

Fabrieke verloor stroom

Hugo Pienaar hoofekonoom van die Buro vir Ekonomiese Ondersoek gesels oor hoekom die inkeks verder af is, en die finansiële welstand van Suid-Afrika se vervaardigingsektor.
1 Aug 2023 12PM 7 min

Nuwe tegnologie laat siggestremdes gedy

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van Institute for Technology Strategy and Innovation gesels oor 'n nuwe tegnologie vir siggestremdes.
31 Jul 2023 1PM 5 min
4740 – 4760