Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,856 Episodes
4120 – 4140

Transnet-baas bedank

Francois du Plessis, besturende direkteur van Vega Batebestuur gesels oor die derde kwartaal en Portia Derby wat bedank.
29 Sep 2023 12PM 7 min

Markoorsig

Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor vandag se markte en Spar se aankondiging.
28 Sep 2023 11AM 6 min

Markoorsig

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor Eskom se somerplan, Ascendis Health wat wil denoteer en Tongaat Hulett se aandeelhouers wat moontlik niks terug sal kry nie.
27 Sep 2023 10AM 4 min
4120 – 4140