Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,172 Episodes
4040 – 4060

Markoorsig

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die rand se beweging.
15 May 2023 12PM 10 min

Markoorsig

Capicraft se uitvoerende hoof, Drikus Combrinck gesels oor vandag se markte, die wisselkoers van die rand teenoor die dollar en Richemont se finansiële resultate.
12 May 2023 12PM 6 min

Markoorsig

JB Smith, besturende direkteur en portefeuljebestuurder by Sequoia Capital Management gesels oor die rand wat onder druk bly en vandag se markte.
11 May 2023 11AM 7 min

Goudproduksie spring met meer as 20%

Die Minerale Raad se hoofekonoom, Henk Langenhoven gesels oor die mynbouproduksiesyfers wat Statistiek Suid-Afrika vandag bekend gemaak het.
11 May 2023 11AM 10 min

Die rand val sy wind uit

Gert Visser van Rand Merchant Bank en Johan Gouws van Sasfin Wealth gesels oor die rand wat sy swakste vlak sedert 2020 bereik.
10 May 2023 12PM 12 min

Markoorsig

Mia Kruger, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor vandag se markte, Sibanye- Stillwater se handelsverklaring en Steinhoff.
9 May 2023 1PM 7 min
4040 – 4060