Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
15,207 Episodes
3460 – 3480

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA en Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by Futurum Financial Group (FFG) beantwoord die vrae wat lusiteraars se sakke raak.
31 May 2024 11AM 17 min

Van Kovsies tot Graan SA

Dr Dirk Strydom, hoof van Nampo-afdeling en bemarkings-en navorsingskoördinering by Graan SA gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan.
30 May 2024 12PM 9 min

Markoorsig

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die markte.
30 May 2024 12PM 19 min

Markoorsig

Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth & Investments
28 May 2024 12PM 8 min
3460 – 3480