Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,833 Episodes
2480 – 2500

Mediese fondslede steek hulle hande baie diep in hulle sakke

Daar word berig dat lede van mediese fondse die afgelope jaar bykans R44 miljard uit hul eie sakke moes opdok vir mediese uitgawes. Avril Jacobs, senior bestuurder van nakoming en ondersoeke by die Raad op Mediese Fondse gesels hieroor.
17 Oct 2024 11AM 5 min

Cash Converters se “suksesresep”

Engela van Loggerenberg, finansiële direkteur van Cash Converters gesels oor die maatskappy se sukses oor die afgelope 30 jaar, en hoe om 'n Cash Converters konsessie-eienaar te word.
17 Oct 2024 11AM 8 min

SA se voedselsekerheid is op ’n laagtepunt

Prof Dieter von Fintel, visedekaan en professor: die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit van Stellenbosch gesels oor voedselsekerheid in Suid-Afrika.
16 Oct 2024 12PM 8 min

Pasop nou vir waaroor jy droom

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool gesels oor die nuutste tegnologie.
14 Oct 2024 11AM 5 min
2480 – 2500