Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,610 Episodes
1360 – 1380

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Dawie Klopper, welvaartbestuurder by PSG Wealth en Stian de Witt, hoof van finansiële beplanning by NMG Financial Planning, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
23 May 2025 11AM 21 min

Maak Amerikaanse gas dan sin?

Jaco Human, uitvoerende hoof van die Industriële Gasverbruikersvereniging (IGUA-SA), bespreek die regering se planne om gas by die handelsooreenkoms met Amerika in te sluit.
23 May 2025 11AM 6 min

Het die Withuis-vergadering SA gebaat?

Hendrik du Toit, uitvoerende hoof van Ninety One, en Khulekani Mathe, uitvoerende hoof van Business Unity South Africa (Busa), deel hulle insigte oor gister se Withuis-vergadering.
22 May 2025 1PM 18 min

Platinum laat waai

Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA, gesels oor die markte.
22 May 2025 11AM 6 min

Die rand haal sy ou streke uit

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft, bespreek die wisselkoers en die sprong in Renergen se aandeelprys.
20 May 2025 12PM 7 min
1360 – 1380