Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,273 Episodes
12120 – 12140

Markoorsig Segment 02

Johan Gouws, hoof van Batekonsultante by Absa Konsultante & Aktuarisse.
3 Aug 2017 12PM 7 min
12120 – 12140