Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,273 Episodes
12020 – 12040

Hoe om die skuldstrik te vermy Segment 01

Kristia van Heerden – uitvoerende hoof, JustOneLap & Annelene Dippenaar – groep- nakomingshoof vir regsrisiko, Compuscan & Magnus Heystek – Brenthurst Wealth.
6 Oct 2017 1PM 5 min
12020 – 12040