Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,100 Episodes
120 – 140

Rooivleis is in sy bloed

Dr Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die landboubedryf en wat hy doen om te ontspan.
13 Nov 11AM 9 min

Wat gaan in SA se staalbedryf aan?

Neels van Niekerk, uitvoerende hoof van International Steel Fabricators of South Africa, gesels oor die staalbedryf in Suid-Afrika.
13 Nov 11AM 6 min

Markte op ná die MTBPS

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, gesels oor Suid-Afrika se inflasieteiken en Cell C se beplande notering.
13 Nov 11AM 8 min

Markte juig oor MTBPS

Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, gesels oor die markte se reaksie op die mini-begroting.
12 Nov 11AM 3 min

Die mini-begroting 2025 lyk baie goed

Ashor Sarupen adjunkminister van finansies & Edward Kieswetter – kommissaris, Die Suid-Afrikaanse & Lunga Maloyi direkteur: Ekonomiese Beleid, BUSA & Dr. Elna Moolman – hoof: finansiële markte, Standard Bank-groep Navorsing Ekonomie
12 Nov 11AM 34 min

As dit pap reën, moet jy skep

Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments, bespreek AngloGold Ashanti se goudproduksie, Santam se handelsverklaring en Fidelity se moontlike notering.
11 Nov 11AM 8 min

Omnia se omset hou aan styg

Omnia het vandag sy tussentydse finansiële resultate bekend gemaak. Die groep se finansiële hoof, Stephan Serfontein, bespreek die dryfkragte agter hierdie resultate en waar hulle die grootste geleenthede vir die res van die boekjaar raaksien.
10 Nov 10AM 7 min

Wat word verwag van die mini-begroting?

Dr Christie Viljoen, ekonoom by PwC, deel sy mening oor die breër ekonomiese konteks waarteen vanjaar se mediumtermynbegrotingsraamwerk plaasvind, asook die uitdagings waarmee die minister hierdie keer te doen het.
10 Nov 10AM 6 min
120 – 140