Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,245 Episodes
10080 – 10100

Markoorsig

Chantal Marx, Hoof van beleggings-navorsing by FNB Wealth.
13 Mar 2019 1PM 5 min

Om te Brexit, of nie?

Deon Gouws, beleggingshoof van Credo Wealth wat die Brexit-gebeure ten nouste volg.
12 Mar 2019 1PM 5 min

Markoorsig

Martin Strauss, direkteur by Sharenet Wealth.
12 Mar 2019 1PM 3 min

Markverslag

Hennie Fourie – PSG Wealth.
12 Mar 2019 1PM 6 min

Markoorsig

Louis van Rensburg, portefeuljebestuurder by PSG Wealth, Pretoria-oos.
11 Mar 2019 1PM 9 min

Veranderende bank landskap

Tjaart van Zyl - Mede-stigter & direkteur, TymeBank & Christoph Nieuwoudt uitvoerende hoof, FNB Consumer Banking & Pieter Geldenhuys: die direkteur vir die Instituut van Tegnologie, Strategie en Innovering aan die Noordwes Universiteit.
8 Mar 2019 12PM 18 min

Markoorsig

Johan Gouws, Hoof van Batekonsultante by Sasfin Wealth
8 Mar 2019 12PM 6 min
10080 – 10100