OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Die waarnemende LUR vir Plaaslike Regering en Menslike Nedersettings in Noordwes, Fenny Gaolaolwe, gaan ‘n forensiese ondersoek na die geldsake van die Tswaing-munisipaliteit - wat Delareyville en Sannieshof insluit – instel. Die Premier Supra Mahumapelo, sê dit volg na bewerings van grootskaalse korrupsie by dié munisipaliteit. Mahumapelo sê die provinsiale…
Akademiese en administratiewe dienste op die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroom-kampus sal vandag voortgaan. Om dit verseker is ‘n hofbevel ook bekom om enige protesaksie deur betogers op dié kampus te verhoed. NWU-woordvoerder, Louis Jacobs, sê die bevel verbied enige vorm van ontwrigting of inmenging op die kampus. Jacobs sê dit…
Betogende studente van die Universiteit van die Vrystaat (UV) is glo van plan om klasse vandag te ontwrig. UV-woordvoerder, Lacea Loader, het bevestig dat alle akademiese en administratiewe dienste op die Bloemfontein- en Suid-kampusse vandag hervat nadat die kampus verlede week weens gewelddadige betogings gesluit is. OFM-nuus het egter inligting…
Orange River Cellars Marketing Manager Koos Visser says being awarded the title of best white wine is a very important milestone for the Northern Cape wine producer.
Crop Estimates Committee member Rona Beukes explains that the objective yield statistics for maize will only be available in April for Mpumulanga and in May for the Free State and North West provinces.
Dit blyk uit onlangse gebeure by die land se universiteite dat daar dalk 'n poging deur 'n derde party aangewend word om hoër onderwys in die land te destabiliseer. Dit is volgens die adjunk-minister van hoër onderwys, Mduduzi Manana, wat vanoggend die media by die Mafikeng-kampus van die Noordwes-Universiteit toegespreek…
Die premier van Noordwes, Supra Mahumapelo gaan na verwagting vandag tydens sy provinsiale rede die staatsbeursie nog verder toeknyp met meer kostebesparingsmaatreëls. Dit volg nadat drie van die provinsie se grootste departemente - Onderwys, Gesondheid en Openbare Werke – verlede jaar onder administrasie geplaas is. In ‘n poging om regeringsbesteding…
Die president van die studenteraad van die Universiteit van die Vrystaat sê klasse by die instelling sal nie voortgaan totdat die bestuur alle uitstaande kwessies opgelos het nie. Lindokuhle Ntuli sê hulle dring onder meer daarop aan dat die rektor, Jonathan Jansen afgedank word. Polisiewoordvoerder Wendy Nkabi sê 21 studente,…
Convicted Abathembu King Buyelekhaya Dalinyebo has been discharged from hospital and is back at the East London Correctional Centre. He was admitted to a private hospital in January after going on a hunger strike soon after he was jailed. Correctional services spokesperson, Manelisi Wolela, says Dalinyebo returned to prison on…
Die bestuur van die Noordwes-Universiteit (NWU) moet 'n ondersoek loods na die lewensvatbaarheid van studente se eise dat hulle vanaf die Mafikeng-kampus na die instelling se twee suster-kampusse oorgeplaas word. Die Suid-Afrikaanse Studentekongres (SASCO) se taksekretaris in Noordwes, Dingaan Lorathu, se komentaar volg nadat die Mafikeng-kampus onbepaald gesluit is na…
A student organisation says closing the Mafikeng campus of the North West University (NWU) was an unnecessary move which will have an adverse affect on students' academic performance. Dingaan Lorathu, Sasco branch secretary at the Mafikeng campus, says despite two buildings being set alight on Wednesday, students could still have…
Home affairs will not destroy any uncollected IDs until after the local government elections. Minister Malusi Gigaba said this was to ensure that prospective voters could still collect their IDs, which had been gathering dust at various home affairs offices around the country. Normally, if IDs are not collected within…
Die Aardklop Stigting het 'n doelstelling om die kunstedryf in Suid-Afrika te ondersteun en te bevorder. In die lig daarvan is die besluit geneem dat die Aardklop Nasionale Kunstefees nie aangebied gaan word nie. Uitvoerende hoof van die fees, Andries Vrey, sê die besluit is deur die direksie geneem na…
Studente verbonde aan die Noordwes-Universiteit se Mafikeng-kampus het vanoggend hul misnoeë uitgespreek oor die feit dat die kampus vir ten minste die volgende maand gesluit sal wees. Dit volg na die kampus se administratiewe- en wetenskap geboue onderskeidelik gisteraand aan die brand gesteek is. 'n Voertuig en 'n motorfiets is…
The North West University (NWU) arranged alternative accommodation last night for students staying at the Mafikeng campus after two buildings were set alight on Wednesday night. NWU Rector, Dan Kgwadi, says the university had to ensure students' safety. Two buildings, a car and motorcycle were set alight last night following…
25 Feb 2016 2AM
1 min
6600 – 6620
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.