OFM OFM News

OFM News

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Hourly English South Africa News · Business
7,258 Episodes
5140 – 5160

OFM-landboubulletin, Dinsdag 20 Maart 2018

Riemland-studiegroep se bewaringspraktyke werp vrugte af; Prieska-bewaringsboer sê Landbouweekblad se bewaringsboerdery-konferensie is puik; en dit lyk of die weer ten goede gaan saamspeel.
20 Mar 2018 8AM 3 min

OFM-landboubulletin, Maandag 19 Maart 2018

Landbouweekblad hou herlewingslandboukonferensie in Reitz; Kolomela-myn lei kleinboere in die Noord-Kaap op; Woodview-Wagyu gaan veilinggeskiedenis maak.
19 Mar 2018 8AM 3 min

OFM-landboubulletin, Vrydag 16 Maart 2018

Landbourolspelers gaan Dinsdag die onteieningskwessie op 'n grondberaad in Sandton bespreek; en renosterboere kan nou renosterhorings aanlyn verkoop.
16 Mar 2018 7AM 3 min

OFM-landboubulletin, Donderdag 15 Maart 2018

NK-landboudepartement sê sakelui kan nie wil ryk word uit droogtehulp; VS-landboudepartement kry R810 miljoen vir die jaar; en dit lyk of die weer gaan saamspeel vir goeie somergraan-oeste in die sentrale tot westelike dele van die land.
15 Mar 2018 7AM 3 min
5140 – 5160