OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Christal-Lize Muller saai regstreeks uit van Agri SA se jaarkongres in Pretoria. Dié kongres eindig vandag. Die voortslepende droogte in groot gebiede in Suid-Afrika is nou kritiek en boere trek swaar. Die situasie in die Noord-Kaap vererger by die dag, met boere wat genoop word om hul plaashekke te sluit,…
NWK is bekend as die oudste landboumaatskappy in Suid-Afirka en bestaan alreeds vir meer as 110 jaar in 'n hoogs mededingende mark. Die maatskappy is op Agri SA se kongres vereer…
OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met AgriSA se adjunk uitvoerende direkteur, Christo van der Rheede, regstreeks by AgriSA se kongres in Pretoria oor ondermeer grondkwessies gesels.
Donderdag op die OFM Agri-uur, moontlik gemaak deur NWK, het Christal-Lize Muller met Johan Bezuidenhout – Groep bestuurder: Korporatiewe Bemarking en Kommunikasie by NWK gepraat oor die nypende droogte en wat dié organisasie doen om landbouers te help.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.