OFM OFM News

OFM News

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Hourly English South Africa News · Business
6,677 Episodes
1380 – 1400

Sasol Solar Challenge 2022 - UFS Lengua

It will be the University of the Free State’s debut in the challenge. OFM News's Bambatha Giko spoke to team manager, Hendrik van Heerden.
29 Aug 2022 2AM 2 min

Mark winkelvenster vir Bethlehem entrepreneurs

Die Affi-Aarde Familiemark op Bethlehem bied ‘n winkelvenster vir die dorp se entrepreneurs. OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesels met Johan Smith, een van die mark se koördineerders.
28 Aug 2022 3AM 7 min

Nuwe ‘gesinslede’ vind pote

Die vyf Romeense leeus, wat vandeesmaand by die dierewelsynsorganisasie, FOUR PAWS, se toevlugsoord naby Bethlehem aangekom het, is besig om hul voete (pote) te vind, en raak nou tuis in die Afrika-son. Aldus media-verteenwoordiger, Elize Parker.
26 Aug 2022 9AM 1 min

Waarnemende hoof, Noord-Kaapse gesondheidsdepartement, Riaan Strydom

Die waarnemende hoof van die Noord-Kaapse gesondheidsdepartement, Riaan Strydom, reageer op 'n voorval waar ‘n hospitaalbussie, wat 18 pasiënte na Kimberley en Bloemfontein vervoer het, Maandagaand by Pofadder moes omdraai nadat die betalingstelsel by die vulstasie die petrolkaart verwerp het. Die bussie kon dus nie volgemaak word nie en die…
26 Aug 2022 6AM 3 min
1380 – 1400