OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,617 Episodes
620 – 640

Provinsiale veiligheidsberaad moet nie Papieroefening wees, sê VL

Die Vrystaat Landbou organisasie het in ‘n onlangse skrywe gevra dat die provinsiale veiligheidsberaad wat verlede week deur die SAPD in Bloemfontein aangebied is, nie net 'n papieroefening moet wees nie. Jakkals le Roux, voorsitter van Vrystaat Landbou se landelike veiligheidskomitee, vertel meer…
3 Sep 2024 11PM 2 min

Landbou moet seëvier – TLU SA

TLU SA se jaarkongres skop vandag in Pretoria af. OFM Agri se Robyn Schutte het met die hoofbestuurder van TLU SA, Bennie van Zyl gesels oor wat kongresgangers byvanjaar se konferensie kan verwag…
3 Sep 2024 11PM 6 min

Klimaatslim-ambassadeur leer by sy pa

Klimaatslim-ambassadeur vir 2024, Charl Saunderson van Kenhardt in die Noord-Kaap, deel hoe die kompetisie 'n soektog na sinvolle oplossings vir volhoubare boerdery in die toekoms verteenwoordig.
1 Sep 2024 11PM 5 min

Tyd min om deel te raak van Sparta Kalf Klub

Tyd loop uit om deel te word van die Sparta Kalf Klub waar ‘n reis vir twee na Mauritius op die spel is. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met Charles Mathewson om meer uit te vind…
29 Aug 2024 11PM 2 min

OVK lammerraad & wolpryse

Oudergewoonte op ‘n Vrydag gesels Johan Gunter met OVK se John Melville oor skaapsake. Vandag is die fokus op inenting van lammers en ons hoor ook OVK se wolkantoor.
29 Aug 2024 11PM 5 min

Chris Derksen - vleispryse

Chris Derksen gee vleispryse in die Noord-Vrystaat vir die week ge-eindig, 28 Augustus…
28 Aug 2024 11PM 1 min

Senepol stoet en aanteelveiling

Johan Gunter het onlangs die Senepol stoet en aanteelveiling by die Circle C Range tussen Verkeerdevlei en Excelsior bygewoon waar ‘n dire-en-‘n-half jaar oue bul, Blackpool Jackson, vir ‘n nuwe SA rekord van R165-duisend verkoop is. Hy met die president van die Senepol bees genootskap, Boetie Hattingh…
28 Aug 2024 11PM 5 min

Hoe om om bek-en-klouseer te beheer

Benewens bek-en-klou beheermaatreëls binne die Oos-Kaap se siektebeheergebied, herinner die Staatskoerant Kennisgewing van Julie veeboere daaraan dat gespletehoef-diere regoor Suid-Afrika slegs geskuif mag word indien vergesel van ’n gesondheidsverklaring. Die Departement van Landbou beveel ook sterk aan dat alle veeboere landswyd dierbewegings so veel as moontlik beperk. OFM Agri se…
28 Aug 2024 11PM 5 min

Women in Agriculture: Lindiwe Moroka's journey to cultivating change

OFM Agri's Robyn Schutte talks to Lindiwe Moroka, a dynamic young farmer based in Bloemfontein, who embodies creativity, innovation, and resilience. Although her journey into agriculture was unconventional, starting with no formal education in the field, Moroka’s passion and determination have propelled her to success.
28 Aug 2024 11PM 6 min

Jong Leiers van Lewer Kragtige Boodskap oor Toekoms van Landbou

Twee passievolle leerders van Hoërskool Martin Oosthuizen op Kakamas, het onlangs hul visie oor die toekoms van landbou gedeel tydens Agri Noord-Kaap se jaarkongres in Kimberley. Bennie Mans het vertel hoe jong mense 'n unieke rol kan speel om die voortbestaan van die sektor te verseker.. Op sy beurt het…
28 Aug 2024 4AM 11 min
620 – 640