OFM-nuus se Pieter Möller gesels in hierdie potgooi oor die onlangse wolweek in Port Elizabeth. Hy vertel dat dr. George de Kock van Cape Wools SA sê dat wolproduksie wêreldwyd aan die groei is.
OFM-nuus se Pieter Möller gesels in hierdie potgooi oor die invoer van lewendehawe uit buurlande en oor ‘n ooreenkoms wat deur twee universiteite oor landbou onderteken is. Hy vertel die Ross University se School of Veterinary Medicine en die Universiteit van Stellenbosch het ‘n ooreenkoms, eerste in sy soort, onderteken.
OFM-nuus se Pieter Möller gesels in hierdie potgooi met dr. Johnny van der Merwe, ‘n landbou-ekonoom aan die Noordwes Universiteit. Hy sê alhoewel die huidige politieke en ekonomiese klimaat ‘n baie negatiewe vooruitsig skep, moet produsente nie moed verloor nie. Hy sê met die vraag na voedsel wat wêreldwyd bly…
OFM-nuus se Pieter Möller gesels in hierdie potgooi met dr. Herman van Schalkwyk. Hulle praat vandag oor finansiële instellings wat nou eers die impak van die droogte ervaar. Hy sê die meeste van hulle besef daar gaan herstrukturering van paaiemente ens. moet wees, want dit is vir geen finansiële instelling…
OFM-nuus se Pieter Möller gesels in hierdie potgooi met ‘n melkboer uit die Oos-Vrystaat wat vertel van die frustrasies wat melkprodusente tans ondervind. Harry Hepton van die Senekal-omgewing sê hulle het ‘n baie moeilike seisoen agter die rug. Hy sê melkboere in die Vrystaat kry ook baie swaar en getalle…
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die voorsitter van Vrystaat Landbou se wet en orde komitee, Tommy Esterhuyse, oor misdaadvoorkomingsuksesse wat die afgelope tyd behaal is. Hy sê die voorkoms van veediefstal is die hoogste die afgelope ses jaar en sê dit is onder meer om daardie rede noodsaaklik…
As we head into fire season 2016, OFM News’ agri editor Sabrina Dean speaks to the deputy director in the Free State of forest and veld fire oversight at the Department of Agriculture, Forestry and Fisheries, Malcolm Proctor, about some of the statistics from last year, preparations that should be…
OFM-nuus se Pieter Möller gesels in hierdie potgooi met die boer Jan Pienaar van die Bultfontein/Hoopstad-area. Pienaar sê hy boer saam met sy kinders met mielies, beeste en wild. Volgens Pienaar is die afgelope seisoen baie moeilik gewees. Hy gesels ook oor sy kampioen-koei en ander vertakkings van sy boerdery.
OFM-nuus se Pieter Möller gesels in hierdie potgooi met die vleiskenner, Peter Milton. Vandag se gesprek handel oor stoppellande wat soos ‘n geheime-wapen vir beesboere is. Hy praat ook oor aanvullende lek en sê dit lyk of beesboere en hoenderboere hande gevat het.
The poultry sector hosted its annual conference, Avi Africa, in Johannesburg last week. OFM news’ agri editor Sabrina Dean spoke to Farmer’s Weekly journalist Wilma den Hartig, who was at the event.They discuss some highlights from the event, ranging from issues around poultry imports to transformation in the sector. They…
OFM News’ agri editor Sabrina Dean was at Gariep Dam in the Free State yesterday to join Agriculture, Forestry and Fisheries Minister Senzeni Zokwana on a walkabout on the aquaculture project that has been developed there in collaboration with Chinese partners. In this extract from a media Question and Answer…
Die landboubesigheid VKB het verlede week ‘n 24-uur vulstasie en kiosk in Reitz oopgemaak. OFM-nuus se landbou-redakteur, Sabrina Dean, was daar en het gesels met VKB se Uivoerende Hoof van Bemarking, Jan van der Walt, oor die opening, asook hoekom die maatskappy ‘n brandstof-strategie, wat op die algemene verbruiker gemik…
Die SA Boerperd Telersgenootskap bied hierdie week die ras se nasionale kampioenskap by die Afridome in Parys aan. OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het met die telersgenootskapraadslid, Petro Grové, gesels oor die geleentheid, sowel as oor die ras. Sy vertel daar is ‘n groot verskil tussen ‘n perd wat deur…
OFM News’ agri editor Sabrina Dean spoke to SA Poultry Association CEO Kevin Lovell during the 110th annual Avi Africa conference and exhibition in Johannesburg last week. They speak about some of the congress highlights and also some of the challenges poultry producers are currently facing.
26 Jun 2016 11PM
4 min
5340 – 5360
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.